Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof
Text in Afrikaans === In enige arbeidsverhouding bly dit wenslik dat partye hulle onderlinge verpligtinge vrywilliglik sal nakom. Soms is dit nie moontlik vanwee die onderlinge wantroue tussen partye nie en daarom is di t belangrik om te let op wyses van afdwinging van nywerheidsraadooreenkomste...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Van Niekerk, Johannes de Vries (1992) Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17741> http://hdl.handle.net/10500/17741 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-17741 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-177412018-11-19T17:14:54Z Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof Van Niekerk, Johannes de Vries Landman, A.A. Strydom, E.M.L. 344.1891 Labor courts -- South Africa Collective labor agreements -- South Africa Arbitration Industrial -- South Africa Text in Afrikaans In enige arbeidsverhouding bly dit wenslik dat partye hulle onderlinge verpligtinge vrywilliglik sal nakom. Soms is dit nie moontlik vanwee die onderlinge wantroue tussen partye nie en daarom is di t belangrik om te let op wyses van afdwinging van nywerheidsraadooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste en vasstellings en bevele van die Nywerheidshof. Nywerheidsrade en versoeningsrade is die instrumente wat daar gestel is sodat partye onderling kan beding om geskille te voorkom en ooreenkomste van onderlinge belang te beding. Daar is sekere regsgevolge verbonde aan die publikasie van sodanige ooreenkomste en as sodanig word dit as h vorm van ondergeskikte wetgewing beskou. Wat die afdwinging van sodanige ooreenkomste betref speel die strafsanksie h belangrike rol. Ooreenkomste word egter nie noodwendig gepubliseer nie en soms is die strafsanksie ook nie altyd die aangewese een nie. In sodanige gevalle sal daar na siviele sanksies gekyk moet word vir die afdwinging van sodanige ooreenkomste. Daarbenewens maak die Wet ook voorsiening dat sodanige ooreenkomste as h onbillike arbeidspraktyk ~n die Nywerheidshof afgedwing kan word. Die strafsanksie en die siviele sanksie het egter hulle tekortkominge en dus moet dear gekyk word na alternatiewe wyses vir die afdwinging van ooreenkomste. Constitutional, International and Indigenous Law LL.M 2015-01-23T04:24:25Z 2015-01-23T04:24:25Z 1992-08 Dissertation Van Niekerk, Johannes de Vries (1992) Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17741> http://hdl.handle.net/10500/17741 af 1 online resource (89 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
344.1891 Labor courts -- South Africa Collective labor agreements -- South Africa Arbitration Industrial -- South Africa |
spellingShingle |
344.1891 Labor courts -- South Africa Collective labor agreements -- South Africa Arbitration Industrial -- South Africa Van Niekerk, Johannes de Vries Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof |
description |
Text in Afrikaans === In enige arbeidsverhouding bly dit wenslik dat partye hulle
onderlinge verpligtinge vrywilliglik sal nakom. Soms is dit nie
moontlik vanwee die onderlinge wantroue tussen partye nie en
daarom is di t belangrik om te let op wyses van afdwinging van
nywerheidsraadooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste en vasstellings
en bevele van die Nywerheidshof.
Nywerheidsrade en versoeningsrade is die instrumente wat daar
gestel is sodat partye onderling kan beding om geskille te
voorkom en ooreenkomste van onderlinge belang te beding. Daar is
sekere regsgevolge verbonde aan die publikasie van sodanige
ooreenkomste en as sodanig word dit as h vorm van ondergeskikte
wetgewing beskou. Wat die afdwinging van sodanige ooreenkomste
betref speel die strafsanksie h belangrike rol.
Ooreenkomste word egter nie noodwendig gepubliseer nie en soms is
die strafsanksie ook nie altyd die aangewese een nie. In
sodanige gevalle sal daar na siviele sanksies gekyk moet word vir
die afdwinging van sodanige ooreenkomste. Daarbenewens maak die
Wet ook voorsiening dat sodanige ooreenkomste as h onbillike
arbeidspraktyk ~n die Nywerheidshof afgedwing kan word.
Die strafsanksie en die siviele sanksie het egter hulle tekortkominge
en dus moet dear gekyk word na alternatiewe wyses vir die
afdwinging van ooreenkomste. === Constitutional, International and Indigenous Law === LL.M |
author2 |
Landman, A.A. |
author_facet |
Landman, A.A. Van Niekerk, Johannes de Vries |
author |
Van Niekerk, Johannes de Vries |
author_sort |
Van Niekerk, Johannes de Vries |
title |
Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof |
title_short |
Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof |
title_full |
Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof |
title_fullStr |
Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof |
title_full_unstemmed |
Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof |
title_sort |
ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die nywerheidshof |
publishDate |
2015 |
url |
Van Niekerk, Johannes de Vries (1992) Ondersoek na die afdwinging van nywerheidsooreenkomste, versoeningsraadooreenkomste, vasstellings en bevele van die Nywerheidshof, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17741> http://hdl.handle.net/10500/17741 |
work_keys_str_mv |
AT vanniekerkjohannesdevries ondersoeknadieafdwingingvannywerheidsooreenkomsteversoeningsraadooreenkomstevasstellingsenbevelevandienywerheidshof |
_version_ |
1718794169783156736 |