Belewing van die kind in die enkelouergesin
Text in Afrikaans === Die doel van hierdie studie was om die belewinge van die kind in die enkelouergesin te identifiseer. Die belewinge van skok, skuldgevoelens, woede, verwarring, vrees, onsekerheid, angs, oorbeskerming, sosiale verleentheid, ontoereikendheid, verwerping, verlies en verlange,...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Van Loggerenberg, Mary (1992) Belewing van die kind in die enkelouergesin, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17731> http://hdl.handle.net/10500/17731 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-17731 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-177312018-11-19T17:14:54Z Belewing van die kind in die enkelouergesin The experiences of a child in a single parent family Van Loggerenberg, Mary Roets, H. E. (Hester Elizabeth) 306.856 Single-parent families Children of single parents Text in Afrikaans Die doel van hierdie studie was om die belewinge van die kind in die enkelouergesin te identifiseer. Die belewinge van skok, skuldgevoelens, woede, verwarring, vrees, onsekerheid, angs, oorbeskerming, sosiale verleentheid, ontoereikendheid, verwerping, verlies en verlange, smart en depressie is in die literatuur gevind. Daar is .ook positi.ewe belewinge gevind, asook dat belewinge onderdruk word. Ba.ie van die belewinge stem ooreen ongeag die oorsaak van die verlies, hetsy egskeiding of dood. Die empiriese studie bet bevestig dat onrealistiese betekenisgewing onderliggend aan bogenoemde belewinge is en dat die opvoedingsituasie problemati.es is omdat daar nie in die behoeftes van die kind voorsien word nie. Voorts is bevind dat faktore wat onderliggend is aan ongunstige belewinge in 'n groot mate ophetbaar is. Sekere aanbevelings is na aanleiding van die studie gedoen wat as riglyne gebruik kan word in die volwassene se bemoeienis met die kind in die enkelouergesin. The object was to identify the experiences of a child in a single parent family. Experience such as guilt, anger, confusion, fear, insecurity, anguish, overprotectiveness, social embarrassment, inadequacy, rejection, a feeling of loss and yearning, grief and depression have been found in the literature studied. Favourable experiences have also been established as well as the fact that experiences are suppressed. Many experiences show a similarity regardless of the cause of the loss, be it divorce or death. The empirical study has confirmed that unrealistic meaning attribution is subjacent to these experiences and that educational problems exist due to the fact that provision for the needs of the child has not been made. Futhermore, it has also been found that factors 'Yhich are subjacent to these unfavourable experiences can, to a large extent be neutralized. Thus recommendations which can be guidelines for adult intervention with a child in a single parent family, have been made. Psychology of Education M. Ed. (Voorligting) 2015-01-23T04:24:25Z 2015-01-23T04:24:25Z 1992-11 Dissertation Van Loggerenberg, Mary (1992) Belewing van die kind in die enkelouergesin, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17731> http://hdl.handle.net/10500/17731 af 1 online resource (vix, 214 leaves) : illustrations |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
306.856 Single-parent families Children of single parents |
spellingShingle |
306.856 Single-parent families Children of single parents Van Loggerenberg, Mary Belewing van die kind in die enkelouergesin |
description |
Text in Afrikaans === Die doel van hierdie studie was om die belewinge van die kind in die
enkelouergesin te identifiseer.
Die belewinge van skok, skuldgevoelens, woede, verwarring, vrees,
onsekerheid, angs, oorbeskerming, sosiale verleentheid, ontoereikendheid,
verwerping, verlies en verlange, smart en depressie is in die literatuur gevind.
Daar is .ook positi.ewe belewinge gevind, asook dat belewinge onderdruk word.
Ba.ie van die belewinge stem ooreen ongeag die oorsaak van die verlies, hetsy
egskeiding of dood.
Die empiriese studie bet bevestig dat onrealistiese betekenisgewing onderliggend
aan bogenoemde belewinge is en dat die opvoedingsituasie problemati.es is
omdat daar nie in die behoeftes van die kind voorsien word nie. Voorts is
bevind dat faktore wat onderliggend is aan ongunstige belewinge in 'n groot
mate ophetbaar is.
Sekere aanbevelings is na aanleiding van die studie gedoen wat as riglyne
gebruik kan word in die volwassene se bemoeienis met die kind in die
enkelouergesin. === The object was to identify the experiences of a child in a single parent family.
Experience such as guilt, anger, confusion, fear, insecurity, anguish,
overprotectiveness, social embarrassment, inadequacy, rejection, a feeling of
loss and yearning, grief and depression have been found in the literature
studied. Favourable experiences have also been established as well as the fact
that experiences are suppressed. Many experiences show a similarity regardless
of the cause of the loss, be it divorce or death.
The empirical study has confirmed that unrealistic meaning attribution is
subjacent to these experiences and that educational problems exist due to the fact
that provision for the needs of the child has not been made. Futhermore, it has
also been found that factors 'Yhich are subjacent to these unfavourable
experiences can, to a large extent be neutralized.
Thus recommendations which can be guidelines for adult intervention with a
child in a single parent family, have been made. === Psychology of Education === M. Ed. (Voorligting) |
author2 |
Roets, H. E. (Hester Elizabeth) |
author_facet |
Roets, H. E. (Hester Elizabeth) Van Loggerenberg, Mary |
author |
Van Loggerenberg, Mary |
author_sort |
Van Loggerenberg, Mary |
title |
Belewing van die kind in die enkelouergesin |
title_short |
Belewing van die kind in die enkelouergesin |
title_full |
Belewing van die kind in die enkelouergesin |
title_fullStr |
Belewing van die kind in die enkelouergesin |
title_full_unstemmed |
Belewing van die kind in die enkelouergesin |
title_sort |
belewing van die kind in die enkelouergesin |
publishDate |
2015 |
url |
Van Loggerenberg, Mary (1992) Belewing van die kind in die enkelouergesin, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17731> http://hdl.handle.net/10500/17731 |
work_keys_str_mv |
AT vanloggerenbergmary belewingvandiekindindieenkelouergesin AT vanloggerenbergmary theexperiencesofachildinasingleparentfamily |
_version_ |
1718794166678323200 |