Fasilitering van selfaktualisering

Text in Afrikaans === Die doel van hierdie ondersoek is om die verskil in effek tussen direktiewe en nie-direktiewe insette van die fasiliteerder, tydens sensitiwiteitopleiding, te bepaal deur sommige kliente voor te berei op die ervaring deur middel van 'n uitdeelstuk en ander kliente nie voor...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Scholtz, Dewald Toerien
Other Authors: Cilliers, Frans
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Scholtz, Dewald Toerien (1994) Fasilitering van selfaktualisering, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17689>
http://hdl.handle.net/10500/17689
Description
Summary:Text in Afrikaans === Die doel van hierdie ondersoek is om die verskil in effek tussen direktiewe en nie-direktiewe insette van die fasiliteerder, tydens sensitiwiteitopleiding, te bepaal deur sommige kliente voor te berei op die ervaring deur middel van 'n uitdeelstuk en ander kliente nie voor te berei nie. Die sensitiwiteitgroepe word deurgaans op ongestruktureerde wyse hanteer en met behulp van 'n kwantitatiewe meting en verwerking met t-toetse asook 'n kwalitatiewe meting word hipoteses getoets. Die instrumente wat gebruik word is die POI, Rotter, Firo-B en 'n oopvraag-tegniek. Die resultate dui daarop dat persone wat voorberei word op die ervaring 'n groter interne lokus van kontrole openbaar. === The aim of this study is to determine the difference in effect between directive and non-directive inputs by the facilitator during sensitivity training, by preparing some clients for the experience with the aid of a handout while other clients go through the same experience unprepared. The sensitivity groups are run on an unstructured basis and effects are measured with a quantatitive measurement and calculated with t-tests as well as qualitative. measurement, thereby testing the hypotheses. The instruments that are used are the POI, Rotter, Firo-B and an open question technique. The results seem to indicate that people who are prepared for the experience show a higher internal locus of control. === Industrial and Organisational Psychology === M.A. (Bedryfsielkunde)