Adolessente wat verwerping beleef
Text in Afrikaans === In hierdie studie word die invloed van subtiele ouerlike verwerping op die leefwereld van die adolessent aangespreek. Subtiele ouerlike verwerping manifesteer nie net in die afwesigheid van liefde en warmte in die ouer-kind verhouding nie, maar vind ook neerslag in fisiese-, em...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Rautenbach, Esther Anna (1994) Adolessente wat verwerping beleef, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17597> http://hdl.handle.net/10500/17597 |
Summary: | Text in Afrikaans === In hierdie studie word die invloed van subtiele ouerlike verwerping op die leefwereld van die adolessent aangespreek. Subtiele ouerlike verwerping manifesteer nie net in die afwesigheid van liefde en warmte in die ouer-kind verhouding nie, maar vind ook neerslag in fisiese-, emosionele- en opvoedingsverwaarlosing.
Uit die literatuurstudie blyk dit dat ouerlike houdings, wat in hul opvoedingstyl weerspieel word, bepalend is vir
die adolessent se belewing van aanvaarding of verwerping. Oorsake van ouerlike verwerping setel in ouers se
agtergrond, hul huidige omstandighede en die kind self. In die empiriese ondersoek is die leefwereld van die
adolessent wat ouerlike verwerping beleef, verken. Volgens die resultate blyk dit dat hierdie adolessente se
relasies problematies is, dat hulle 'n lae selfbeeld het en dat hulle gevoelens van angs en minderwaardigheid
beleef. === This study addresses the influence of subtle parental rejection on the life world of adolescents. Subtle parental rejection manifests not only in the lack of warmth and love in the parent-child relationship but also in physical, emotional and educational neglect. From the literature study it is evident that, parental rejection which is reflected in their educational style will determine whether a child experiences rejection or acceptance.
Causes of parental rejection reside in the background of parents, their existing circumstances and also in the rejected child itself. The empirical study investigates the life world of adolescents who experience subtle parental rejection. According to the results it seems that these adolescents experience problematic relationships, they have a low self-image and also experience feelings of anxiety and a sense of inferiority. === Psychology of Education === M. Ed. (Sielkundige Opvoedkunde) |
---|