Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief

Hierdie studie is 'n kwalitatiewe ekosistemiese ondersoek van die fenomeen Chroniese Moegheidsindroom (CMS) . Die paradigmaverskuiwing vanaf die Cartesiaans-Newtoniaanse epistemologie na die kubernetiese epistemologie, het 'n aantal belangrike implikasies vir die bestudering en konseptuali...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Morgan, Leona
Other Authors: Flowers, Dian
Format: Others
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Morgan, Leona (1996) Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17513>
http://hdl.handle.net/10500/17513
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-17513
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-175132018-11-19T17:14:38Z Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief Morgan, Leona Flowers, Dian Chronic fatigue syndrome Ecosystemic approach Second order cybernetics Social constructionism Qualitative naturalistic research Family systems Recursion Meanings Relationship patterns Transition process Psychotherapy 616.8528 Cybernetics Recursion theory Chronic fatigue syndrome -- Psychological aspects Relationships Hierdie studie is 'n kwalitatiewe ekosistemiese ondersoek van die fenomeen Chroniese Moegheidsindroom (CMS) . Die paradigmaverskuiwing vanaf die Cartesiaans-Newtoniaanse epistemologie na die kubernetiese epistemologie, het 'n aantal belangrike implikasies vir die bestudering en konseptualisering van CMS, soos uiteengesit in hierdie studie. 'n Bespreking van die konseptualisering en behandeling van CMS vanuit die tradisionele, reduksionistiese navorsing word verskaf. Die aannames van twee-orde kubernetika en sosiale konstruksionisme, is bespreek en toegepas op die beskrywing van twee sisteme waarin CMS voorkom. Die navorsingsmetodologie van die studie is gegenereer op grand van die genoemde teoretiese aannames. Die implikasies van die toepassing van die ekosistemiese epistemologie vir die konseptualisering van CMS word uitgewys. Die herkonseptualisering van CMS as 'n transisieproses word bespreek en riglyne vir verdere navorsing en psigoterapie word aangedui. Die huidige studie bied 'n beskrywing van die unieke betekenisse en oplossings wat gesinne genereer tydens die veranderings wat CMS vergesel. The present study is a qualitative ecosystemic exploration of the phenomenon known as chronic fatigue syndrome (CFS). The paradigm shift from the Newtonian epistemology to the epistemology of cybernetics, has important implication for research and the conceptualisation of CFS, as indicated in the study. The traditional, reductionist conceptualisation of CFS in research and treatment methods, is discussed. The suppositions of second order cybernetics and social constructionism, are discussed and applied in the description of two systems where CFS occurs. The research methodology of the present study is generated from the theoretical suppositions. Die implications of the use of the ecosystemic epistemology for the conceptualisation of CFS are indicated. The re-conceptualisation of CFS as a transition process is discussed and guidelines are given for future research and psychotherapy. The present study is a description of the unique meanings and solutions that the families generated during the changes that accompany CFS. Psychology M.A. (Kliniese Sielkunde) 2015-01-23T04:23:55Z 2015-01-23T04:23:55Z 1996-06 Dissertation Morgan, Leona (1996) Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17513> http://hdl.handle.net/10500/17513 1 online resource (x, 201 leaves)
collection NDLTD
format Others
sources NDLTD
topic Chronic fatigue syndrome
Ecosystemic approach
Second order cybernetics
Social constructionism
Qualitative naturalistic research
Family systems
Recursion
Meanings
Relationship patterns
Transition process
Psychotherapy
616.8528
Cybernetics
Recursion theory
Chronic fatigue syndrome -- Psychological aspects
Relationships
spellingShingle Chronic fatigue syndrome
Ecosystemic approach
Second order cybernetics
Social constructionism
Qualitative naturalistic research
Family systems
Recursion
Meanings
Relationship patterns
Transition process
Psychotherapy
616.8528
Cybernetics
Recursion theory
Chronic fatigue syndrome -- Psychological aspects
Relationships
Morgan, Leona
Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief
description Hierdie studie is 'n kwalitatiewe ekosistemiese ondersoek van die fenomeen Chroniese Moegheidsindroom (CMS) . Die paradigmaverskuiwing vanaf die Cartesiaans-Newtoniaanse epistemologie na die kubernetiese epistemologie, het 'n aantal belangrike implikasies vir die bestudering en konseptualisering van CMS, soos uiteengesit in hierdie studie. 'n Bespreking van die konseptualisering en behandeling van CMS vanuit die tradisionele, reduksionistiese navorsing word verskaf. Die aannames van twee-orde kubernetika en sosiale konstruksionisme, is bespreek en toegepas op die beskrywing van twee sisteme waarin CMS voorkom. Die navorsingsmetodologie van die studie is gegenereer op grand van die genoemde teoretiese aannames. Die implikasies van die toepassing van die ekosistemiese epistemologie vir die konseptualisering van CMS word uitgewys. Die herkonseptualisering van CMS as 'n transisieproses word bespreek en riglyne vir verdere navorsing en psigoterapie word aangedui. Die huidige studie bied 'n beskrywing van die unieke betekenisse en oplossings wat gesinne genereer tydens die veranderings wat CMS vergesel. === The present study is a qualitative ecosystemic exploration of the phenomenon known as chronic fatigue syndrome (CFS). The paradigm shift from the Newtonian epistemology to the epistemology of cybernetics, has important implication for research and the conceptualisation of CFS, as indicated in the study. The traditional, reductionist conceptualisation of CFS in research and treatment methods, is discussed. The suppositions of second order cybernetics and social constructionism, are discussed and applied in the description of two systems where CFS occurs. The research methodology of the present study is generated from the theoretical suppositions. Die implications of the use of the ecosystemic epistemology for the conceptualisation of CFS are indicated. The re-conceptualisation of CFS as a transition process is discussed and guidelines are given for future research and psychotherapy. The present study is a description of the unique meanings and solutions that the families generated during the changes that accompany CFS. === Psychology === M.A. (Kliniese Sielkunde)
author2 Flowers, Dian
author_facet Flowers, Dian
Morgan, Leona
author Morgan, Leona
author_sort Morgan, Leona
title Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief
title_short Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief
title_full Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief
title_fullStr Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief
title_full_unstemmed Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief
title_sort chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief
publishDate 2015
url Morgan, Leona (1996) Chroniese moegheidsindroom : 'n ekosistemiese perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17513>
http://hdl.handle.net/10500/17513
work_keys_str_mv AT morganleona chroniesemoegheidsindroomnekosistemieseperspektief
_version_ 1718793822658363392