Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk

Text in Afrikaans === In die verhandeling word daar gepoog om vas te stel of selfdeterminasie wel as 'n beginsel in maatskaplike werk, deur die maatskaplike werkers van die Hoeveldstreek in Mpumalanga, erken en toegepas word. Die ondersoek het ten doel om te bepaal vanuit watter teoretiese...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Meyer, Maria Margaretha
Other Authors: Schenck, C.J.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Meyer, Maria Margaretha (1996) Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17448>
http://hdl.handle.net/10500/17448
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-17448
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-174482018-11-19T17:14:38Z Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk Meyer, Maria Margaretha Schenck, C.J. O'Neil, Margaret Anne Self-determination Autonomy Values Epistemology Client-centred therap:y Ecosysternic thinking Constructivism Self Organisation Structure 361.3096826 Social ecology Autonomy -- Social aspects Social workers -- South Africa -- Mpumalanga Social service -- South Africa -- Mpumalanga Self-determination Client-centred therapy Text in Afrikaans In die verhandeling word daar gepoog om vas te stel of selfdeterminasie wel as 'n beginsel in maatskaplike werk, deur die maatskaplike werkers van die Hoeveldstreek in Mpumalanga, erken en toegepas word. Die ondersoek het ten doel om te bepaal vanuit watter teoretiese raamwerk die maatskaplike werkers hulle dienslewering rig en hoe die beginsel selfdeterminasie binne die werkers se teoretiese raamwerk geakkommodeer en aangespreek word. Die ekosistemiese benadering is deur navorser gebruik as teoretiese raamwerk. Die inhoud word weergegee in terme van 'n literatuurstudie, waarin die beginsel selfdeterminasie, as sodanig aangespreek word, dan die epistemologie van die maatskaplike werker, asook die uitwerking van selfdeterminasie op dienslewering aan kliente. Inligting is verkry deur middel van 'n vraelys wat deur maatskaplike werkers in die praktyk voltooi is. Die gevolgtrekkings en aanbevelings gee 'n aanduiding van hoe selfdeterminasie erken en toegepas word en hoe die maatskaplike werkers die beginsel akkommodeer met betrekking tot hulle epistemologie. In this dissertation the attempt is made to establish whether selfdetermination as a principle in social work is acknowledged and applied by the social workers of the Highveld region in Mpumalanga. The aims of the research were to establish the theoretical frame of reference which directs the social workers services and how the principle of self-determination within the social workers frame of reference is accommodated and applied in practice. The researcher has used as her theoretical frame of reference the ecosystemic approach. The contents of the dissertation is presented in terms of a literature study, in which the principle and the effect of self-determination on the services of the social worker to her clients, as well as her theoretical frame of reference is addressed. Information was obtained by means of a questionnaire which was completed by social workers in the field. The conclusions and recommendations give an indication of how selfdetermination is acknowledged and applied and if the social workers accommodated the principle of self-determination with their epitemology. Social Work M.A. (Social Work) 2015-01-23T04:23:51Z 2015-01-23T04:23:51Z 1996-01 Dissertation Meyer, Maria Margaretha (1996) Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17448> http://hdl.handle.net/10500/17448 af 1 online resource (vii, 160 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic Self-determination
Autonomy
Values
Epistemology
Client-centred therap:y
Ecosysternic thinking
Constructivism
Self
Organisation
Structure
361.3096826
Social ecology
Autonomy -- Social aspects
Social workers -- South Africa -- Mpumalanga
Social service -- South Africa -- Mpumalanga
Self-determination
Client-centred therapy
spellingShingle Self-determination
Autonomy
Values
Epistemology
Client-centred therap:y
Ecosysternic thinking
Constructivism
Self
Organisation
Structure
361.3096826
Social ecology
Autonomy -- Social aspects
Social workers -- South Africa -- Mpumalanga
Social service -- South Africa -- Mpumalanga
Self-determination
Client-centred therapy
Meyer, Maria Margaretha
Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk
description Text in Afrikaans === In die verhandeling word daar gepoog om vas te stel of selfdeterminasie wel as 'n beginsel in maatskaplike werk, deur die maatskaplike werkers van die Hoeveldstreek in Mpumalanga, erken en toegepas word. Die ondersoek het ten doel om te bepaal vanuit watter teoretiese raamwerk die maatskaplike werkers hulle dienslewering rig en hoe die beginsel selfdeterminasie binne die werkers se teoretiese raamwerk geakkommodeer en aangespreek word. Die ekosistemiese benadering is deur navorser gebruik as teoretiese raamwerk. Die inhoud word weergegee in terme van 'n literatuurstudie, waarin die beginsel selfdeterminasie, as sodanig aangespreek word, dan die epistemologie van die maatskaplike werker, asook die uitwerking van selfdeterminasie op dienslewering aan kliente. Inligting is verkry deur middel van 'n vraelys wat deur maatskaplike werkers in die praktyk voltooi is. Die gevolgtrekkings en aanbevelings gee 'n aanduiding van hoe selfdeterminasie erken en toegepas word en hoe die maatskaplike werkers die beginsel akkommodeer met betrekking tot hulle epistemologie. === In this dissertation the attempt is made to establish whether selfdetermination as a principle in social work is acknowledged and applied by the social workers of the Highveld region in Mpumalanga. The aims of the research were to establish the theoretical frame of reference which directs the social workers services and how the principle of self-determination within the social workers frame of reference is accommodated and applied in practice. The researcher has used as her theoretical frame of reference the ecosystemic approach. The contents of the dissertation is presented in terms of a literature study, in which the principle and the effect of self-determination on the services of the social worker to her clients, as well as her theoretical frame of reference is addressed. Information was obtained by means of a questionnaire which was completed by social workers in the field. The conclusions and recommendations give an indication of how selfdetermination is acknowledged and applied and if the social workers accommodated the principle of self-determination with their epitemology. === Social Work === M.A. (Social Work)
author2 Schenck, C.J.
author_facet Schenck, C.J.
Meyer, Maria Margaretha
author Meyer, Maria Margaretha
author_sort Meyer, Maria Margaretha
title Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk
title_short Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk
title_full Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk
title_fullStr Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk
title_full_unstemmed Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk
title_sort selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk
publishDate 2015
url Meyer, Maria Margaretha (1996) Selfdeterminasie : 'n beginsel in maatskaplike werk, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17448>
http://hdl.handle.net/10500/17448
work_keys_str_mv AT meyermariamargaretha selfdeterminasienbeginselinmaatskaplikewerk
_version_ 1718793803055235072