Inligtingsverspreiding en -gebruik in tegnologie-oordrag, toegepas op besproeiingstegnologie

In hierdie studie word die probleem van die onbevredigende verspreiding en gebruik van toegepaste navorsingsresultate oor besproeiingstegnologie in Suid-Afrika, ondersoek. Die probleem is uit 'n inligtingkundige hoek benader, met inagneming van die rolspelers in die verspreidingsproses, asook f...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Meyer, Hester Wilhelmina Jacoba
Other Authors: Lor, P. J.
Format: Others
Language:en
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Meyer, Hester Wilhelmina Jacoba (1994) Inligtingsverspreiding en -gebruik in tegnologie-oordrag, toegepas op besproeiingstegnologie, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/17445>
http://hdl.handle.net/10500/17445
Description
Summary:In hierdie studie word die probleem van die onbevredigende verspreiding en gebruik van toegepaste navorsingsresultate oor besproeiingstegnologie in Suid-Afrika, ondersoek. Die probleem is uit 'n inligtingkundige hoek benader, met inagneming van die rolspelers in die verspreidingsproses, asook faktore wat hul optrede beinvloed. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering is aangewend in 'n verkennende ondersoek na die verspreiding van twee navorsingsverslae oor besproeiingskedulering. Deur middel van onderhoudvoering met die vernaamste groepe rolspelers is vasgestel hoe die verspreidingsproses werklik verloop het. Daar is bevind dat verspreiding nie plaasgevind het soos deur die verspreider aangeneem is nie, waarskynlik as gevolg van 'n verskeidenheid faktore binne die sosiale stelsels van die rolspelers. Laastens word daar voorgestel dat verspreiders die bevindings van hierdie studie by die beplanning van toekomstige verspreidingstrategiee in ag behoort te neem. === This study addresses the problem of unsatisfactory dissemination and utilisation of applied research results irrigation technology in South Africa. The problem is approached from the Information Science point of view, taking into account the various role players in the dissemination process, as well as the factors which influence their behaviour. A qualitative research approach is applied to an exploratory investigation of the dissemination of two research reports on irrigation scheduling. In order to establish the exact way in which the dissemination process took place, the major role players were interviewed according to a semi-structured interviewing schedule. It is concluded that dissemination did not take place as assumed by the disseminator, probably as a result of the various factors within the social systems of the different role players. Finally it is proposed that disseminators take cognisance of the recommendations of this study when planning dissemination strategies in future. === Information Science === M. Bibl. (Inligtingkunde)