Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte
Wetgewing wat onbestaanbaar is met die bepalings van Wet 200 van 1993 as die hoogste reg is nietig tensy geoorloof volgens die maatstawwe van art 33 (1) 1 en die Konstitusionele Hof en die provinsiale en plaaslike afdelings van die Hooggeregshof is bevoeg om dit ongeldig te verklaar. Die beoord...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Hefer, Josephus Johannes Francois (1995) Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16929> http://hdl.handle.net/10500/16929 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-16929 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-169292018-11-19T17:14:58Z Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte Hefer, Josephus Johannes Francois Van Wyk, D. H. Judicial review Validity of legislation Inconsistency with constitution Purposive approach Value-laden interpretation Non-interpretivism Personal philosophies 347.12068 Civil rights -- Law and legislation -- South Africa Judicial review -- South Africa Validity of legislation Wetgewing wat onbestaanbaar is met die bepalings van Wet 200 van 1993 as die hoogste reg is nietig tensy geoorloof volgens die maatstawwe van art 33 (1) 1 en die Konstitusionele Hof en die provinsiale en plaaslike afdelings van die Hooggeregshof is bevoeg om dit ongeldig te verklaar. Die beoordeling van die geldigheid van wetgewing waardeur inbreuk gemaak word op 'n Fundamentele Reg of Vryheid in Hoofstuk 3 verleen 1 vereis in eerste instansie die vertolking van die betrokke bepaling van die Hoofstuk. In die lig van die besondere karakter van 'n grondwet en die gebrek aan omlyning van die verleende regte en vryhede 1 moet die vertolking nie volgens geykte metodes geskied nie I maar wel doelgerig aan die hand van die waardes onderliggend tot die Handves as geheel. Waardes wat nie herleibaar is tot die grondwet self nie en die persoonlike filosofiee van die regters behoort die howe egter nie te beinvloed nie. Legislation inconsistent with the provisions of Act 200 of 1993 as the supreme law is of no force and effect and the Constitutional Court and the provincial and local divisions of the Supreme Court may declare it invalid, unless it complies with the criteria of a permissible limitation under sec 33(1). Before the validity of legislation impinging upon a Fundamental Right or Freedom conferred in Chapter 3 can be considered, the relevant provision of the Chapter must first be interpreted. In view of the special nature of a constitution and the generality of the conferred rights and freedoms, the ordinary methods of interpretation should not be applied. Chapter 3 must be interpreted purposively taking into account the values underlying the Bill of Rights as a whole. Values not founded in the Constitution and the personal philosophies of the judges ought not to influence the courts. Private Law LL.M. 2015-01-23T04:24:47Z 2015-01-23T04:24:47Z 1995-06 Dissertation Hefer, Josephus Johannes Francois (1995) Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16929> http://hdl.handle.net/10500/16929 af 1 online resource (36 leaves) |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Judicial review Validity of legislation Inconsistency with constitution Purposive approach Value-laden interpretation Non-interpretivism Personal philosophies 347.12068 Civil rights -- Law and legislation -- South Africa Judicial review -- South Africa Validity of legislation |
spellingShingle |
Judicial review Validity of legislation Inconsistency with constitution Purposive approach Value-laden interpretation Non-interpretivism Personal philosophies 347.12068 Civil rights -- Law and legislation -- South Africa Judicial review -- South Africa Validity of legislation Hefer, Josephus Johannes Francois Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte |
description |
Wetgewing wat onbestaanbaar is met die bepalings van
Wet 200 van 1993 as die hoogste reg is nietig tensy
geoorloof volgens die maatstawwe van art 33 (1) 1 en die
Konstitusionele Hof en die provinsiale en plaaslike
afdelings van die Hooggeregshof is bevoeg om dit ongeldig
te verklaar. Die beoordeling van die geldigheid van
wetgewing waardeur inbreuk gemaak word op 'n Fundamentele
Reg of Vryheid in Hoofstuk 3 verleen 1 vereis in eerste
instansie die vertolking van die betrokke bepaling van die
Hoofstuk. In die lig van die besondere karakter van 'n
grondwet en die gebrek aan omlyning van die verleende regte
en vryhede 1 moet die vertolking nie volgens geykte metodes
geskied nie I maar wel doelgerig aan die hand van die
waardes onderliggend tot die Handves as geheel. Waardes wat
nie herleibaar is tot die grondwet self nie en die
persoonlike filosofiee van die regters behoort die howe
egter nie te beinvloed nie. === Legislation inconsistent with the provisions of Act 200 of
1993 as the supreme law is of no force and effect and the
Constitutional Court and the provincial and local divisions
of the Supreme Court may declare it invalid, unless it
complies with the criteria of a permissible limitation
under sec 33(1). Before the validity of legislation
impinging upon a Fundamental Right or Freedom conferred in
Chapter 3 can be considered, the relevant provision of the
Chapter must first be interpreted. In view of the special
nature of a constitution and the generality of the
conferred rights and freedoms, the ordinary methods of
interpretation should not be applied. Chapter 3 must be
interpreted purposively taking into account the values
underlying the Bill of Rights as a whole. Values not
founded in the Constitution and the personal philosophies
of the judges ought not to influence the courts. === Private Law === LL.M. |
author2 |
Van Wyk, D. H. |
author_facet |
Van Wyk, D. H. Hefer, Josephus Johannes Francois |
author |
Hefer, Josephus Johannes Francois |
author_sort |
Hefer, Josephus Johannes Francois |
title |
Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte |
title_short |
Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte |
title_full |
Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte |
title_fullStr |
Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte |
title_full_unstemmed |
Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte |
title_sort |
normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte |
publishDate |
2015 |
url |
Hefer, Josephus Johannes Francois (1995) Normatiewe aspekte van die vertolking van 'n akte van menseregte, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16929> http://hdl.handle.net/10500/16929 |
work_keys_str_mv |
AT heferjosephusjohannesfrancois normatieweaspektevandievertolkingvannaktevanmenseregte |
_version_ |
1718794053600935936 |