Strafregtelike beskerming van inligting
In hierdie proefskrif is die belangrike rol wat inligting tans en toenemend in die samelewing speel ondersoek, om te beklemtoon hoe noodsaaklik dit tans is om `n misdryf wat die wederregtelike en opsetlike verkryging van inligting strafbaar sal reël, te verorden. Die rol wat industriële spioenasie i...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | en |
Published: |
2009
|
Subjects: | |
Online Access: | Nienaber, Catharina Wilhelmina (2009) Strafregtelike beskerming van inligting, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/1682> http://hdl.handle.net/10500/1682 |