Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding

Text in Afrikaans === Die gesin word as die kemeenheid in die samelewing beskou en speel 'n belangrike rol in die opvoeding, versorging en sosialisering van die kind, asook in die instandhouding van die samelewing. In vele opsigte vertoon die eietydse gesinslewe tekens van disorganisasie, soos...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Du Plessis, Susan
Other Authors: Prinsloo, E.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Du Plessis, Susan (1999) Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16696>
http://hdl.handle.net/10500/16696
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-16696
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-166962018-11-19T17:14:57Z Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding The influence of modern-day societal phenomena on family education Du Plessis, Susan Prinsloo, E. 306.85 Families Mass media and families Educational sociology Parenting Child rearing Parent and child Interpersonal relations Community life. Home and school. Communication in families Values Social change Education -- Parent participation Text in Afrikaans Die gesin word as die kemeenheid in die samelewing beskou en speel 'n belangrike rol in die opvoeding, versorging en sosialisering van die kind, asook in die instandhouding van die samelewing. In vele opsigte vertoon die eietydse gesinslewe tekens van disorganisasie, soos in die hoe egskeidingsyfer, gesinsverbrokkeling, gesinsmoord, hoe voorkoms van buite-egtelike verhoudinge en saamwonery weerspieel word, en bestaan daar tereg kommer oor die funksionering van en opvoedingsbegeleiding in die gesin. Eietydse samelewingsverskynsels oefen 'n wesenlike en belemmerende invloed op die opvoeding van die kind en jeugdige in die gesin uit en dra by tot die toenemende kwesbaarheid van die eietydse kemgesin. Vanwee die eise waaraan hedendaagse gesinsopvoeding onderwerp word, is dit nodig dat die erosie in die gesinslewe teegewerk moet word. Hierdie studie poog om die verband tussen gesinsopvoeding en eietydse samelewingsverskynsels so te interpreteer dat riglyne vir die instandhouding van 'n toereikende gesinslewe geformuleer kan word. The family is regarded as the basic unit of society and it plays an important role in the education, care and socialisation of the child, and in the maintenance of society. In many instances, contemporary family life shows signs of disorganisation, such as the high divorce rate, family disintegration, family murders, high incidence of extramarital relationships and cohabitation, and arouse concern about the functioning of and educational guidance within family life. Modem-day societal phenomena have a detrimental effect on the education of the child and youth in the family and contribute to the vulnerability of the contemporary nuclear family. Given the stringent demands which face today's family education, it has become necessary to counteract the erosion of family life. This study attempts to determine the relation between family education and modern-day societal phenomena to such an extent that guidelines for the preservation of adequate family life can be formulated. Educational Studies M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde) 2015-01-23T04:24:38Z 2015-01-23T04:24:38Z 1999-06 Dissertation Du Plessis, Susan (1999) Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16696> http://hdl.handle.net/10500/16696 af 1 online resource (xi, 246 leaves)
collection NDLTD
language af
format Others
sources NDLTD
topic 306.85
Families
Mass media and families
Educational sociology
Parenting
Child rearing
Parent and child
Interpersonal relations
Community life.
Home and school.
Communication in families
Values
Social change
Education -- Parent participation
spellingShingle 306.85
Families
Mass media and families
Educational sociology
Parenting
Child rearing
Parent and child
Interpersonal relations
Community life.
Home and school.
Communication in families
Values
Social change
Education -- Parent participation
Du Plessis, Susan
Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding
description Text in Afrikaans === Die gesin word as die kemeenheid in die samelewing beskou en speel 'n belangrike rol in die opvoeding, versorging en sosialisering van die kind, asook in die instandhouding van die samelewing. In vele opsigte vertoon die eietydse gesinslewe tekens van disorganisasie, soos in die hoe egskeidingsyfer, gesinsverbrokkeling, gesinsmoord, hoe voorkoms van buite-egtelike verhoudinge en saamwonery weerspieel word, en bestaan daar tereg kommer oor die funksionering van en opvoedingsbegeleiding in die gesin. Eietydse samelewingsverskynsels oefen 'n wesenlike en belemmerende invloed op die opvoeding van die kind en jeugdige in die gesin uit en dra by tot die toenemende kwesbaarheid van die eietydse kemgesin. Vanwee die eise waaraan hedendaagse gesinsopvoeding onderwerp word, is dit nodig dat die erosie in die gesinslewe teegewerk moet word. Hierdie studie poog om die verband tussen gesinsopvoeding en eietydse samelewingsverskynsels so te interpreteer dat riglyne vir die instandhouding van 'n toereikende gesinslewe geformuleer kan word. === The family is regarded as the basic unit of society and it plays an important role in the education, care and socialisation of the child, and in the maintenance of society. In many instances, contemporary family life shows signs of disorganisation, such as the high divorce rate, family disintegration, family murders, high incidence of extramarital relationships and cohabitation, and arouse concern about the functioning of and educational guidance within family life. Modem-day societal phenomena have a detrimental effect on the education of the child and youth in the family and contribute to the vulnerability of the contemporary nuclear family. Given the stringent demands which face today's family education, it has become necessary to counteract the erosion of family life. This study attempts to determine the relation between family education and modern-day societal phenomena to such an extent that guidelines for the preservation of adequate family life can be formulated. === Educational Studies === M. Ed. (Sosio-Opvoedkunde)
author2 Prinsloo, E.
author_facet Prinsloo, E.
Du Plessis, Susan
author Du Plessis, Susan
author_sort Du Plessis, Susan
title Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding
title_short Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding
title_full Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding
title_fullStr Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding
title_full_unstemmed Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding
title_sort invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding
publishDate 2015
url Du Plessis, Susan (1999) Invloed van eietydse samelewingsverskynsels op gesinsopvoeding, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16696>
http://hdl.handle.net/10500/16696
work_keys_str_mv AT duplessissusan invloedvaneietydsesamelewingsverskynselsopgesinsopvoeding
AT duplessissusan theinfluenceofmoderndaysocietalphenomenaonfamilyeducation
_version_ 1718793992950251520