Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging
Text in Afrikaans === Summaries in both Afrikaans and English === Religiositeit is 'n antropiese ontisiteit en kinders word in 'n bepaalde geloof opgevoed. 'n Christelik-Protestantse perspektief van godsdiensopvoeding word aangebied. Die betrokke opvoedingsmoveerders en hul verhoudin...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Tolsma, Frieda Eileen (1995) Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16215> http://hdl.handle.net/10500/16215 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-16215 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
collection |
NDLTD |
language |
af |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
371.84280 Afrikaanse Christen-Studentevereniging. Church work with students -- South Africa Student movements -- South Africa Youth -- Religious life -- South Africa |
spellingShingle |
371.84280 Afrikaanse Christen-Studentevereniging. Church work with students -- South Africa Student movements -- South Africa Youth -- Religious life -- South Africa Tolsma, Frieda Eileen Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging |
description |
Text in Afrikaans === Summaries in both Afrikaans and English === Religiositeit is 'n antropiese ontisiteit en kinders word in 'n
bepaalde geloof opgevoed. 'n Christelik-Protestantse perspektief van godsdiensopvoeding word aangebied. Die betrokke opvoedingsmoveerders en hul verhouding tot mekaar word bespreek.
Ter aanduiding van wat jeugdige-wees wesenlik
kinder-antropologiese kategoriee beskryf, is, word bepaalde
gevolg deur 'n sinkroniese en 'n diakroniese perspektief van godsdienswording. Die hedendaagse jeugdige se leefwereld en gepaardgaande struikelblokke word bespreek. Die taak, die doel, asook relevante religieuse kriteria en essensies van opvoeding word bespreek. Die Afrikaanse Christen-Studentevereniging is een van die
opvoedingsmoveerders betrokke by die godsdienswording van sommige jeugdiges. Die oorspronklike struktuur en benaderingswyse van die vereniging, asook die veranderde struktuur en benaderingswyse en die redes daarvoor, word beskryf. Die missie, toekomsvisie en modus operandi van die vereniging word deur hierdie veranderinge geraak. Omdat persone van verskillende denominasies by die vereniging mag aansluit, word 'n oorsig van dogma binne die Christelike geloof gegee, gevolg deur 'n bespreking van ideologies-religieusestrominge wat van belang mag wees. Die vereniging se confessio van 1988, 1992 en 1994 word vergelyk met die oog op die moontlike veranderinge rakende godsdiensopvoeding.
'n Evaluering is onderneem vanuit sowel die struktuurdenke as die
sisteemdenke. Hierdie evaluering geskied op drie vlakke. Op die
ontologiese vlak word gekyk of die vereniging rekening hou met
sekere neaniagogies-antropologiese kategoriee.
Op die terrein van die pedagogiese word die realisering van
bepaalde opvoedingsessensies, van die verhoudings- en
verloopstruktuur en van Protestants-Christelike geestelike
volwassenheid as doel ge-evalueer. Die vereniging se bewustheid
van sekere bepalende aspekte rakende godsdiensopvoeding, asook
die bantering van sommige van die leefwereldprobleme word geevalueer. Die aktualiteit van die werksaamhede word vergelyk met
'n Amerikaanse jeugbedieningsmodel.
Op teologiese gebied word moontlike ooreenkomste tussen
verskillende Christelike belydenisse aangedui. 'n Christelike
evaluering van die werksaamhede van die vereniging word
onderneem. Godsdiensopvoeding gaan moontlik in die "nuwe" Suid-Afrika veranderinge ondergaan en daarom word 'n prospektiewe blik op die moontlike rol van die vereniging in die veranderde situasie
gebied. === Religiosity is an anthropological onticity and children are
educated in a specific religion. A Christian-Protestant viewpoint of religious education is presented. The educational motivators involved, as well as their inter-relatedness, are discussed.
To indicate what it means to be a youth, certain childanthropological
categories are described, followed by a synchronical and diachronical perspective of religious growth. The influence on the life-world of today's youth and related problems are discussed. The task, aim and relevant religious criteria and essences of education are discussed.
The Afrikaanse Christen-studentevereniging is one of the
educational motivators involved with certain youths. The orginal
structure and attitude of the organisation, as well as the changes
in its structure and attitude and the reasons for these changes
are described. The organisation's mission and vision, as well as
its methods, are affected by these changes. Because people from different denominations can become members of
the organisation a cursory description of dogma within the context
of the Christian religion is given, followed by a discussion on
ideological religious mainstreams that may be of importance. The
organisation's confessions of 1988, 1992 and 1994 are compared in
view of the probable changes concerning religious education.
An evaluation is done from both a structural thinking and systems
thinking point of view. This evaluation is conducted on three
levels: On an ontological level it is evaluated with regard to what
extent the organisation is taking neaniagogical categories into
account. on a pedagogical level the realisation of the pedagogical
relationship and sequence structures and its essences as well as
Christian-Protestant religious maturity as aim are evaluated. The
organisation's awareness of certain determining aspects concerning
religious education, as well as the handling of some of the lifeworld
problems are evaluated. The actuality of the organisation's
activities are compared to an American youth program model.
On a theological level possible similarities between different
Christian confessions are indicated. A Christian evaluation of the
organisation's activities is also rendered. Since religious education may undergo certain changes in the new South Africa a prospective view is presented of the possible role the organisation may fulfil. === Education Studies === D.Ed. |
author2 |
Roelofse, J.J. |
author_facet |
Roelofse, J.J. Tolsma, Frieda Eileen |
author |
Tolsma, Frieda Eileen |
author_sort |
Tolsma, Frieda Eileen |
title |
Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging |
title_short |
Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging |
title_full |
Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging |
title_fullStr |
Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging |
title_full_unstemmed |
Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging |
title_sort |
fundamenteel-agogiese evaluering van die afrikaanse christen-studentevereniging |
publishDate |
2015 |
url |
Tolsma, Frieda Eileen (1995) Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16215> http://hdl.handle.net/10500/16215 |
work_keys_str_mv |
AT tolsmafriedaeileen fundamenteelagogieseevalueringvandieafrikaansechristenstudentevereniging |
_version_ |
1718793940045398016 |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-unisa-oai-uir.unisa.ac.za-10500-162152018-11-19T17:14:51Z Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging Tolsma, Frieda Eileen Roelofse, J.J. 371.84280 Afrikaanse Christen-Studentevereniging. Church work with students -- South Africa Student movements -- South Africa Youth -- Religious life -- South Africa Text in Afrikaans Summaries in both Afrikaans and English Religiositeit is 'n antropiese ontisiteit en kinders word in 'n bepaalde geloof opgevoed. 'n Christelik-Protestantse perspektief van godsdiensopvoeding word aangebied. Die betrokke opvoedingsmoveerders en hul verhouding tot mekaar word bespreek. Ter aanduiding van wat jeugdige-wees wesenlik kinder-antropologiese kategoriee beskryf, is, word bepaalde gevolg deur 'n sinkroniese en 'n diakroniese perspektief van godsdienswording. Die hedendaagse jeugdige se leefwereld en gepaardgaande struikelblokke word bespreek. Die taak, die doel, asook relevante religieuse kriteria en essensies van opvoeding word bespreek. Die Afrikaanse Christen-Studentevereniging is een van die opvoedingsmoveerders betrokke by die godsdienswording van sommige jeugdiges. Die oorspronklike struktuur en benaderingswyse van die vereniging, asook die veranderde struktuur en benaderingswyse en die redes daarvoor, word beskryf. Die missie, toekomsvisie en modus operandi van die vereniging word deur hierdie veranderinge geraak. Omdat persone van verskillende denominasies by die vereniging mag aansluit, word 'n oorsig van dogma binne die Christelike geloof gegee, gevolg deur 'n bespreking van ideologies-religieusestrominge wat van belang mag wees. Die vereniging se confessio van 1988, 1992 en 1994 word vergelyk met die oog op die moontlike veranderinge rakende godsdiensopvoeding. 'n Evaluering is onderneem vanuit sowel die struktuurdenke as die sisteemdenke. Hierdie evaluering geskied op drie vlakke. Op die ontologiese vlak word gekyk of die vereniging rekening hou met sekere neaniagogies-antropologiese kategoriee. Op die terrein van die pedagogiese word die realisering van bepaalde opvoedingsessensies, van die verhoudings- en verloopstruktuur en van Protestants-Christelike geestelike volwassenheid as doel ge-evalueer. Die vereniging se bewustheid van sekere bepalende aspekte rakende godsdiensopvoeding, asook die bantering van sommige van die leefwereldprobleme word geevalueer. Die aktualiteit van die werksaamhede word vergelyk met 'n Amerikaanse jeugbedieningsmodel. Op teologiese gebied word moontlike ooreenkomste tussen verskillende Christelike belydenisse aangedui. 'n Christelike evaluering van die werksaamhede van die vereniging word onderneem. Godsdiensopvoeding gaan moontlik in die "nuwe" Suid-Afrika veranderinge ondergaan en daarom word 'n prospektiewe blik op die moontlike rol van die vereniging in die veranderde situasie gebied. Religiosity is an anthropological onticity and children are educated in a specific religion. A Christian-Protestant viewpoint of religious education is presented. The educational motivators involved, as well as their inter-relatedness, are discussed. To indicate what it means to be a youth, certain childanthropological categories are described, followed by a synchronical and diachronical perspective of religious growth. The influence on the life-world of today's youth and related problems are discussed. The task, aim and relevant religious criteria and essences of education are discussed. The Afrikaanse Christen-studentevereniging is one of the educational motivators involved with certain youths. The orginal structure and attitude of the organisation, as well as the changes in its structure and attitude and the reasons for these changes are described. The organisation's mission and vision, as well as its methods, are affected by these changes. Because people from different denominations can become members of the organisation a cursory description of dogma within the context of the Christian religion is given, followed by a discussion on ideological religious mainstreams that may be of importance. The organisation's confessions of 1988, 1992 and 1994 are compared in view of the probable changes concerning religious education. An evaluation is done from both a structural thinking and systems thinking point of view. This evaluation is conducted on three levels: On an ontological level it is evaluated with regard to what extent the organisation is taking neaniagogical categories into account. on a pedagogical level the realisation of the pedagogical relationship and sequence structures and its essences as well as Christian-Protestant religious maturity as aim are evaluated. The organisation's awareness of certain determining aspects concerning religious education, as well as the handling of some of the lifeworld problems are evaluated. The actuality of the organisation's activities are compared to an American youth program model. On a theological level possible similarities between different Christian confessions are indicated. A Christian evaluation of the organisation's activities is also rendered. Since religious education may undergo certain changes in the new South Africa a prospective view is presented of the possible role the organisation may fulfil. Education Studies D.Ed. 2015-01-23T04:24:21Z 2015-01-23T04:24:21Z 1995-11 Thesis Tolsma, Frieda Eileen (1995) Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16215> http://hdl.handle.net/10500/16215 af 1 online resource (2 v.) |