Didaktiese riglyne vir die afstandsonderrig van ouditkunde as deel van die professionele opleiding van rekenmeesters en ouditeure

Text in Afrikaans === Die doel met hierdie studie was om didaktiese riglyne te formuleer waarvolgens die afstandsonderrig van ouditkunde, as deeldissipline in die opleiding van rekenmeesters en ouditeure, beplan, uitgevoer en deurlopend geevalueer kan word. Sodanige riglyne kan dien as rigtingwys...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Theron, Hans Jacob
Other Authors: Vorster, H. J. S.
Format: Others
Language:af
Published: 2015
Subjects:
Online Access:Theron, Hans Jacob (1996) Didaktiese riglyne vir die afstandsonderrig van ouditkunde as deel van die professionele opleiding van rekenmeesters en ouditeure, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16192>
http://hdl.handle.net/10500/16192
Description
Summary:Text in Afrikaans === Die doel met hierdie studie was om didaktiese riglyne te formuleer waarvolgens die afstandsonderrig van ouditkunde, as deeldissipline in die opleiding van rekenmeesters en ouditeure, beplan, uitgevoer en deurlopend geevalueer kan word. Sodanige riglyne kan dien as rigtingwysers vir die verdere ontwikkeling van geskikte afstandsonderrigstrategiee. Ten aanvang is die leerinhoud van die ouditkunde vakgebied ontleed en afgebaken. Daarna is 'n didakties-gefundeerde onderrigmodel beskryf en op die ouditkunde vakinhoud, afstandsleerders en dosente toegepas. Hieruit is riglyne geformuleer wat gevolg kan word vir die wetenskaplike beplanning, uitvoering en evaluering van ouditkunde afstandsonderrig. Uit 'n evaluering van die huidige afstandsonderrigstrategiee vir ouditkunde aan Unisa het dit gebly~ dat sekere leemtes bestaan. Ten slotte is daar op grond van die didaktiese riglyne voorstelle gemaak om hierdie leemtes te oorbrug en is verskeie onderwerpe vir verdere navorsing ook geidentifiseer. === The aim of this study was to formulate didactic guidelines according to which the distance teaching of auditing, as part-discipline in the training of accountants and auditors, can be p 1 an ned, imp 1 emented and continually evaluated. These didactic guidelines can serve as guidelines for the further development of suitable distance education strategies. First, the auditing syllabus was analysed and delineated. Next, a didactically founded instructional model was described and applied to the subject matter of auditing, distance students and tutors. From this, guidelines were formulated which can be followed to scientifically plan, implement and evaluate the distance teaching of auditing. An evaluation of the existing distance teaching strategies for auditing at Unisa indicated that certain shortcomings exist. Finally, recommendations based upon the didactic guidelines were made to overcome the shortcomings. identified. === Auditing === M. Com. (Auditing)