Bejaarde se reg op selfsorg : 'n proffessioneleprakyk-perspektief
Text in Afrikaans === Verpleegktmdiges het 'n etiese en professionele verantwoordelikheid om elke bej aarde se reg op selfbeskikking te erken, bulle in die uitvoering daarvan te ondersteun en op volgehoue basis te ontwikkel met die oog op die bereiking van die hoogste moontlike vlak van onaf...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Strydom, Gerda Louisa (1996) Bejaarde se reg op selfsorg : 'n proffessioneleprakyk-perspektief, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16133> http://hdl.handle.net/10500/16133 |
Summary: | Text in Afrikaans === Verpleegktmdiges het 'n etiese en professionele verantwoordelikheid om elke
bej aarde se reg op selfbeskikking te erken, bulle in die uitvoering daarvan te
ondersteun en op volgehoue basis te ontwikkel met die oog op die bereiking
van die hoogste moontlike vlak van onafhanklikheid in die daaglikse lewe. Die
doel van hierdie studie was om die mate te bepaal waarin professionele
verpleegkundiges werksaam in geregistreerde, gesubsidieerde tehuise vrr
bejaardes in die Pretoria-omgewing hierdie verantwoordelikl1eid uitleef
Ontleding van die data, wat deur 'n vraelys ingewin is, dui daarop dat
verpleegktmdiges sonder twyfel die bejaarde se reg op selfaktualisering erken.
V erpleegkundiges ervaar egter onsekerheid oor die praktiese wyse van
selfsorgondersteuning sowel as die wenslik11eid van gesondheidsbevordering
by die gelnstitusionaliseerde bejaarde.
Ten einde die sinvoll1eid van die gelnstitusionaliseerde bejaarde se bestaan te
verseker, sentreer die belangrikste aanbevelings in hierdie studie rondom die
voorsiening van opleidingsprogramme aan gerontologiese verpleegktmdiges
asook gesondheidsvoorligting aan die bejaarde self === Nurses have an ethical and a professional responsibility to acknowledge the
elderly's right to self-determination, to support them in this regard and to ensure
ongoing development so that they may attain the highest possible level of
independence in their daily life. The purpose of tllis study was to determine to
what extent nurses working in registered, subsidized homes for the aged in the
Pretoria area live up to tllis responsibility.
Analysis of tl1e data, obtained by questimmaire, has clearly shown that nurses
acknowledge the right of the elderly to self-actualization, but they feel
uncertain about the practical ilnplementation of self-care support and tl1e
desirability of promotil1g health amongst the il1stitutionalized aged.
In order to ensure that tl1e institutionalized aged person leads a meanil1gfullife,
the mail1 recommendations of tllis study centre on providil1g educational
progrmes for gerontological nurses as well as health education for the
elderly. === Health Studies === M.A. (Nursing) |
---|