Missiologiese evaluering van die ontstaan van die Pinkster Protestante Kerk
Summaries in Afrikaans and English === Die Pinkster Protestante Kerk (PPK) is deel van die wereldwye Pinksterbeweging en het op I 0 Oktober 1958 ontstaan uit die Apostoliese Geloofsending (AGS), die grootste Pinksterkerk in Suid-Afrika. Verskeie redes kan toegedig word vir die ontstaan. Eerstens w...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | Bruiners, Henrico Ferdinand Oswald (1997) Missiologiese evaluering van die ontstaan van die Pinkster Protestante Kerk, University of South Africa, Pretoria, <http://hdl.handle.net/10500/16091> http://hdl.handle.net/10500/16091 |
Summary: | Summaries in Afrikaans and English === Die Pinkster Protestante Kerk (PPK) is deel van die wereldwye Pinksterbeweging en het op
I 0 Oktober 1958 ontstaan uit die Apostoliese Geloofsending (AGS), die grootste Pinksterkerk
in Suid-Afrika. Verskeie redes kan toegedig word vir die ontstaan. Eerstens was daar die
doelbewuste poging van die AGS om die struikelblokke uit die weg te ruim ten einde as kerk deur
die Nederduitse Gereformeerde kerk erken te word. 'n Tweede hoofrede was die party-politieke
bedrywighede van pastoor Gerrie Wessels, 'n lid van die Uitvoerende Raad van die AGS.
Die skrywer toon aan hoedat rassisme en Apartheid beslag gekry het in die ekklesiologie en
missiologie van die PPK. Daar is tans vier aparte outonome rassekerke. Rassisme is die hoof
oorsaak vir 'n onverenigde kerk. Deur die loop van die kerk se geskiedenis was daar vyf
konstitusionele opsette ten einde eenheid te laat realiseer, maar sender veel sukses. 'n Sesde
konstitusionele opset, een PPK, word tans beding. === The Pentecostal Protestant Church (PPC) is part of the worldwide Pentecostal Movement and
originated from the Apostolic Faith Mission (AFM), the largest Pentecostal Church in South
Afiica, on October 10, 1958. There are various reasons that contributed to the birth of the church.
Firstly, the AFM removed on purpose the obstacles that stood in the way in order to be
acknowledge as a church by the Dutch Reformed Church. The party-political involvement of
pastor Gerrie Wessels, an Executive Council member of the AFM, was the second main reason.
The writer indicates how racism and Apartheid took root in the ecclesiology and missiology of
the PPC. At the moment there are four separate outonomous race churches. The main reason for
a not united church is racism. The church had five different constitutions in the course of her
history in an attempt to bring forth unity, but without success. A six constitutional design for one
PPC is currently being negotiated. === Christian Spirituality, Church History and Missiology === M. Th. (Sendingwetenskap) |
---|