'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement.
Hierdie dissertasie is ‘n beperkte studie wat die gebruik van die rekenaar in skooladministrasie en -bestuur ondersoek. Mikrorekenaars het oor die afgelope paar jaar algemeen beskikbaar geraak en, die gebruik daarvan in skole vir akademiese sowel as vir administratiewe doeleindes het spontaan ontwi...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Language: | other |
Published: |
2011
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10413/3977 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-ukzn-oai-http---researchspace.ukzn.ac.za-10413-3977 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-ukzn-oai-http---researchspace.ukzn.ac.za-10413-39772014-02-08T03:49:02Z'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement.Cronje, Nicolaas Stephanus.Theses--Education.Computer managed instruction--South Africa.Education--South Africa--Data processing.School management and organization--Data processing.Hierdie dissertasie is ‘n beperkte studie wat die gebruik van die rekenaar in skooladministrasie en -bestuur ondersoek. Mikrorekenaars het oor die afgelope paar jaar algemeen beskikbaar geraak en, die gebruik daarvan in skole vir akademiese sowel as vir administratiewe doeleindes het spontaan ontwikkel. Ervaring in lande soos Engeland, Skotland, Kanada en die VSA het egter sekere sleutel-aspekte in sodanige ontwikkeling aangetoon wat die optimum benutting van die mikrorekenaar in administrasie en bestuur kan bevorder. Daar is daarom, deur middel van onderhoude in Skotland en Engeland, gepaard met ‘n omvattende lektuurstudie van die situasie in hierdie lande asook in die VSA en Kanada, vier van hierdie sleutelaspekte gefindentifiseer. ‘n Empiriese studie in sekondere skole van die Natalse Onderwysdepartement het getoon dat daar nog groot onsekerheid en gebrek aan ervaring ten opsigte van rekenarisering in hierdie skole heers. Verder was dit duidelik dat hierdie skole gevaar loop om die foute wat in baie ander lande begaan is, te herhaal. Die dissertasie word afgesluit deur gevolgtrekkings en aanbevelings wat moontlik daartoe kan lei dat die slaggate wat aangetoon is, vermy kan word en die voordele van ‘n goed beplande, effektiewe rekenaargesteunde administrasie en bestuurstelsel geniet kan word. This dissertation is a restricted study in which the use of the computer in school administration and management is investigated. Micro-computers have become available over the past few years and their use in schools for academic and professional as well as administrative purposes has developed spontaneously. Experience in countries such as England, Scotland, Canada and the USA has shown certain key aspects in this development in which the optimum use of the micro-computer can be improved. Through interviews in Scotland and England associated with a comprehensive literature survey of the situation in these countries and in the USA and Canada, four of these key aspects have been identified. An empirical study conducted in secondary schools of the Natal Education Department shows that considerable uncertainty and lack of experience in respect of computerisation in the school still prevails. Furthermore, it is certain that these schools are in danger of repeating the errors which have arisin in other countries. The study concludes with the drawing of conclusions and the making of recommendations which could possibly lead to the avoidance of these pitfalls and result in the enjoyment of the advantages of a well-planned, effective computer-assisted administration and management system.Thesis (M.Ed.) - University of Natal, 1986.Niven, J. M.2011-10-31T11:25:50Z2011-10-31T11:25:50Z19861986Thesishttp://hdl.handle.net/10413/3977other |
collection |
NDLTD |
language |
other |
sources |
NDLTD |
topic |
Theses--Education. Computer managed instruction--South Africa. Education--South Africa--Data processing. School management and organization--Data processing. |
spellingShingle |
Theses--Education. Computer managed instruction--South Africa. Education--South Africa--Data processing. School management and organization--Data processing. Cronje, Nicolaas Stephanus. 'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement. |
description |
Hierdie dissertasie is ‘n beperkte studie wat die gebruik van
die rekenaar in skooladministrasie en -bestuur ondersoek.
Mikrorekenaars het oor die afgelope paar jaar algemeen
beskikbaar geraak en, die gebruik daarvan in skole vir
akademiese sowel as vir administratiewe doeleindes het
spontaan ontwikkel. Ervaring in lande soos Engeland,
Skotland, Kanada en die VSA het egter sekere sleutel-aspekte
in sodanige ontwikkeling aangetoon wat die optimum
benutting van die mikrorekenaar in administrasie en bestuur
kan bevorder.
Daar is daarom, deur middel van onderhoude in Skotland en
Engeland, gepaard met ‘n omvattende lektuurstudie van die
situasie in hierdie lande asook in die VSA en Kanada, vier
van hierdie sleutelaspekte gefindentifiseer. ‘n Empiriese
studie in sekondere skole van die Natalse Onderwysdepartement
het getoon dat daar nog groot onsekerheid en gebrek aan
ervaring ten opsigte van rekenarisering in hierdie skole
heers. Verder was dit duidelik dat hierdie skole gevaar
loop om die foute wat in baie ander lande begaan is, te
herhaal. Die dissertasie word afgesluit deur gevolgtrekkings en aanbevelings wat moontlik daartoe kan lei dat die slaggate wat aangetoon is, vermy kan word en die voordele van ‘n goed beplande, effektiewe rekenaargesteunde administrasie en bestuurstelsel geniet kan word. This dissertation is a restricted study in which the use
of the computer in school administration and management
is investigated.
Micro-computers have become available over the past few
years and their use in schools for academic and professional
as well as administrative purposes has developed spontaneously.
Experience in countries such as England, Scotland, Canada and
the USA has shown certain key aspects in this development in
which the optimum use of the micro-computer can be improved.
Through interviews in Scotland and England associated with
a comprehensive literature survey of the situation in these
countries and in the USA and Canada, four of these key
aspects have been identified. An empirical study conducted
in secondary schools of the Natal Education Department shows
that considerable uncertainty and lack of experience in
respect of computerisation in the school still prevails.
Furthermore, it is certain that these schools are in danger
of repeating the errors which have arisin in other countries.
The study concludes with the drawing of conclusions and the
making of recommendations which could possibly lead to the
avoidance of these pitfalls and result in the enjoyment of
the advantages of a well-planned, effective computer-assisted
administration and management system. === Thesis (M.Ed.) - University of Natal, 1986. |
author2 |
Niven, J. M. |
author_facet |
Niven, J. M. Cronje, Nicolaas Stephanus. |
author |
Cronje, Nicolaas Stephanus. |
author_sort |
Cronje, Nicolaas Stephanus. |
title |
'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement. |
title_short |
'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement. |
title_full |
'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement. |
title_fullStr |
'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement. |
title_full_unstemmed |
'n Kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die Natalse Onderwysdepartement. |
title_sort |
'n kritiese evaluering van geselekteerde aspekte van die gebruik van mikrorekenaars in skooladministrasie en bestuur met spesifieke verwysing na sekondere skole onder beheer van die natalse onderwysdepartement. |
publishDate |
2011 |
url |
http://hdl.handle.net/10413/3977 |
work_keys_str_mv |
AT cronjenicolaasstephanus nkritieseevalueringvangeselekteerdeaspektevandiegebruikvanmikrorekenaarsinskooladministrasieenbestuurmetspesifiekeverwysingnasekondereskoleonderbeheervandienatalseonderwysdepartement |
_version_ |
1716635942084673536 |