Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent.
My skripsie is ‘n beskrywing van die gebruik van collages in ‘n aktiewe en informele leersituasie. Dit beklemtoon collages as strategie in die selfbewuswording van die adolessent. Collages as onderrigstrategie kan veral sinvol gebruik word in Lewensoriëntering. Daarom is my navorsingsvraag: Hoe kan...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
2008
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10210/714 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uj-uj-9740 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uj-uj-97402017-09-16T04:01:29ZCollages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent.Cloete, Suzettecollagehigh school studentspersonality developmentMy skripsie is ‘n beskrywing van die gebruik van collages in ‘n aktiewe en informele leersituasie. Dit beklemtoon collages as strategie in die selfbewuswording van die adolessent. Collages as onderrigstrategie kan veral sinvol gebruik word in Lewensoriëntering. Daarom is my navorsingsvraag: Hoe kan collages gebruik word as ‘n strategie in die selfbewuswording van die adolessennt ? Collages is die kuns om prente of foto’s (selfs tekeninge of skrywe) op papier of karton te rangskik en vas te plak. Kinders en selfs volwassenes vind dit soms makliker om te praat deur middel van prente. Die navorsingsbenadering is kwalitatief met ‘n aksienavorsingsontwerp. Data is versamel deur middel van waarneming en veldnotas in ‘n joernaal en collages. Foto’s is van die collages geneem as deel van datavaslegging. Die data is geanaliseer deur na temas te soek. Uit die temas kon vasgestel word dat collages wel gebruik kan word as ‘n strategie om selfbewuswording van adolessente te fasiliteer.Ms. H. Krige2008-06-24T07:51:27ZThesisuj:9740http://hdl.handle.net/10210/714 |
collection |
NDLTD |
sources |
NDLTD |
topic |
collage high school students personality development |
spellingShingle |
collage high school students personality development Cloete, Suzette Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent. |
description |
My skripsie is ‘n beskrywing van die gebruik van collages in ‘n aktiewe en informele leersituasie. Dit beklemtoon collages as strategie in die selfbewuswording van die adolessent. Collages as onderrigstrategie kan veral sinvol gebruik word in Lewensoriëntering. Daarom is my navorsingsvraag: Hoe kan collages gebruik word as ‘n strategie in die selfbewuswording van die adolessennt ? Collages is die kuns om prente of foto’s (selfs tekeninge of skrywe) op papier of karton te rangskik en vas te plak. Kinders en selfs volwassenes vind dit soms makliker om te praat deur middel van prente. Die navorsingsbenadering is kwalitatief met ‘n aksienavorsingsontwerp. Data is versamel deur middel van waarneming en veldnotas in ‘n joernaal en collages. Foto’s is van die collages geneem as deel van datavaslegging. Die data is geanaliseer deur na temas te soek. Uit die temas kon vasgestel word dat collages wel gebruik kan word as ‘n strategie om selfbewuswording van adolessente te fasiliteer. === Ms. H. Krige |
author |
Cloete, Suzette |
author_facet |
Cloete, Suzette |
author_sort |
Cloete, Suzette |
title |
Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent. |
title_short |
Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent. |
title_full |
Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent. |
title_fullStr |
Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent. |
title_full_unstemmed |
Collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent. |
title_sort |
collages as 'n strategie in die selfbewuswording van die adolessent. |
publishDate |
2008 |
url |
http://hdl.handle.net/10210/714 |
work_keys_str_mv |
AT cloetesuzette collagesasnstrategieindieselfbewuswordingvandieadolessent |
_version_ |
1718536028329869312 |