Die belewenis van stres deur bestuurders van Suid-Afrikaanse Vrouefederasie-tehuise en-behuisingskemas
M.A. === Stres is ’n welbekende verskynsel in hedendaagse tye wat ’n ernstige impak het op die maatskaplike funksionering van mense. Individue ervaar dikwels hierdie impak veral binne hul werkomgewings, wat ’n direkte impak het op hul prestasies, medewerkers en kliënte. Binne diensorganisasies, soos...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
2009
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10210/2368 |