Verstotelingstate in die post-koue oorlogse internasionale politiek

M.Litt et Phil. === In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIs...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Swart, Marilette
Published: 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10210/6118
Description
Summary:M.Litt et Phil. === In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse internasionale politiek geplaas word. In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier. President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse internasionale politiek geplaas word. In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier. President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was nie, was Birma, Kuba, Iran, Irak, Libie, Noord-Korea, Soedan en Somalie. Somalie is nie uitgenooi nie omdat by nie 'n regering gehad het nie. Die ander sewe word deur Washington as verstotelingstate beskou. Twee interessante weglatings van die "swartlys" was Nigerie en die Federale Republiek van Joego-Slawie, wat In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse internasionale politiek geplaas word. In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier. President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was nie, was Birma, Kuba, Iran, Irak, Libie, Noord-Korea, Soedan en Somalie. Somalie is nie uitgenooi nie omdat by nie 'n regering gehad het nie. Die ander sewe word deur Washington as verstotelingstate beskou. Twee interessante weglatings van die "swartlys" was Nigerie en die Federale Republiek van Joego-Slawie, wat normaalweg ook deur die Verenigde State van Amerika (VSA) as verstotelinge beskou word (Geldenhuys, 1997:15). Vir die doel van hierdie studie word hierdie nege beskou as die post-Koue Oorlogse verstotelingstate. Die meeste van hulle word nie slegs deur die VSA as verstotelinge behandel nie, maar deur verskeie ander state, en in sommige gevalle selfs deur die internasionale gemeenskap in die bree.