Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L
Bibliography: pages 72-77. === Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Dissertation |
Language: | Afrikaans |
Published: |
University of Cape Town
2016
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/11427/22160 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uct-oai-localhost-11427-22160 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-uct-oai-localhost-11427-221602020-10-06T05:11:28Z Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus Eloff, J N Botany Bibliography: pages 72-77. Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie. 2016-10-16T09:51:25Z 2016-10-16T09:51:25Z 1986 Master Thesis Masters MSc http://hdl.handle.net/11427/22160 afr application/pdf University of Cape Town Faculty of Science Department of Biological Sciences |
collection |
NDLTD |
language |
Afrikaans |
format |
Dissertation |
sources |
NDLTD |
topic |
Botany |
spellingShingle |
Botany Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L |
description |
Bibliography: pages 72-77. === Die vrye aminosuurinhoud van Suider-Afrikaanse proteas het met enkele uitsonderings (Van Staden, 1966) min navorsers se aandag getrek. Die meeste ondersoeke was redelik oppervlakkig en slegs gegrond op papierchromatografie van 'n paar spesies, sodat 'n dieper studie nodig was. Miskien was die groepe verbindings wat werk in hierdie veld bemoeilik (tanniene die belangrikste), vir die meeste 'n te groot kopseer. Indien hierdie "probleemverbindings" identifisering, isolering en karakterisering in hierdie studie gaan bemoeilik, sal spesifieke suiweringstegnieke ontwikkel en toegepas moet word, om ekstrakte vooraf te suiwer. Daar gaan gepoog word om soveel moontlik ninhidrienpositiewe verbindings te identifiseer en te isoleer. Isolate gaan gedeeltelik chemies gekarakteriseer en bewaar word vir 'n opvolgende studie. |
author2 |
Eloff, J N |
author_facet |
Eloff, J N Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus |
author |
Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus |
author_sort |
Van Schalkwyk, Adriaan Jacobus |
title |
Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L |
title_short |
Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L |
title_full |
Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L |
title_fullStr |
Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L |
title_full_unstemmed |
Voorkoms van vrye aminosure in die genus Protea L |
title_sort |
voorkoms van vrye aminosure in die genus protea l |
publisher |
University of Cape Town |
publishDate |
2016 |
url |
http://hdl.handle.net/11427/22160 |
work_keys_str_mv |
AT vanschalkwykadriaanjacobus voorkomsvanvryeaminosureindiegenusproteal |
_version_ |
1719349460643872768 |