Sekere aspekte van dwelmmisbruik onder jeugdiges in die Kaapse Skiereiland met verwysing na die voorkomende rol van SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees

Bibliography: pages 114-123. === 'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Swart, Corrie Hendrien
Other Authors: Theron, Francois
Format: Dissertation
Language:Afrikaans
Published: University of Cape Town 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/11427/15838
Description
Summary:Bibliography: pages 114-123. === 'n Literatuurstudie is onderneem om die redes vir dwelmmisbruik onder jeugdiges na te vors. Dit blyk dat daar nie 'n eenvoudige verklaring is vir die verskynsel nie en dat vele faktore 'n rol speel. Hierdie faktore is verder in wisselwerking met mekaar. Daar word toenemend aandag gegee aan die voorkoms van die probleem onder jeugdiges. SANRA en die geaffilieerde Dwelm Aksie Komitees lewer insette ten opsigte van primere en sekondere voorkoming. Navorsing ten opsigte van die voorkoms van die probleem is nodig op plaaslike, sowel as nasionale vlak. Dwelmmisbruik is 'n verskynsel wat nie oor nag ontwikkel het nie en langtermyn gekoordineerde voorkomingspogings is nodig om dit effektief te bekamp.