Summary: | Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. === ENGLISH ABSTRACT: This project attempts to assess critically the 'dualistic' role of Organised Labour
within the complexities of societal transition processes. As observed by Bendix
(1976/2000), the Industrial Relations System, and Organised Labour within it, is a
generator for societal and political change.
At present, the German union federation Deutscher Gewerkschaftsbund (DGB and
the Congress of South African Trade Unions (COSATU) do not only hold
prominent positions in their respective collective bargaining systems, but also a
considerable amount of political power. In both societies, strict labour legislation
and strong social-democratic or even communist factions prevent government
from adopting more liberal and flexible labour laws.
In this paper, the historical and the present role of Organised Labour in its wider
societal, context has been critically examined within the framework of the
EQUILIBRIUM CONVERGENCE approach (Willy Bendix, 1979) and the TRADE
UNION POLICY MATRIX (Willy Bendix, 1979).
Both, the EQUILIBRIUM CONVERGENCE model and the TRADE UNION
POLICY MATRIX have been applied to place the Deutcher Gewerkschaftsbund
(DGB) and the Congress of South African Trade Unions (COSATU) into their own
societal perspectives in order to establish their role and policy in the societal
transition process of their respective countries.
In this respect, great similarities between problems, developments and policy
formation have been found. Also that, albeit with a historical 'time lag', COSATU
appears to follow the structural developments of its German counterpart, the DGB.
Perhaps the most salient observation and conclusion is that, while the adaptation
of the trade union movement in Germany within this country's societal, industrial transition phases, and particularly in the period of the reunification of East and
West Germany, entailing the integration of a communist-socialist system into a
social market economy and parliamentary democracy, was of a relatively realistic
nature and resulted in a high degree of co operation between the social partners
at the highest level leading to 'post modern unionism', South Africa, in its present
industrial transition phase, has still to contend with strongly ideologically driven
'fighting unions'.
This might hamper an effective economic policy formulation by the government. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie werkstuk is 'n evaluasie van die 'tweeledige' rol van die
arbeidsbeweging binne die kompleksiteit van 'n sosiale oorgangsproses. Soos
deur Bendix (1996/2000) beweer, is die nywerheidsverhoudingsstelsel met arbeid
as hoofakteur daarbinne as 'n dryfkrag, die katalisator vir sosiale en politiese
verandering.
Die vakbondfederasies Deutscher Gewerkschaftsbund (DGB) end die Congress of
South African Trade Unions (COSATU) speel tans nie net prominente rolle in hulle
individuele nywerheidsverhoudingsstrukture nie, maar het ook sterk magsbasise in
hulle sosiale konteks. In albei samelewings verhinder streng progressiewe
arbeidswetgewing en oorweldigende sosiaal-demokratiese, of selfs
kommunistiese faksies die regering daarvan om meer liberale en buigbare
arbeidswetgewing in te stel.
In hierdie skrif word die geskiedkundige en huidige rolle van georganiseerde
arbeid ondersoek binne die raamwerk van die EQUILIBRIUM CONVERGENCE
Benadering (Willy Bendix, 1979) asook die TRADE UNION POLICY MATRIX
(Willy Bendix, 1979).
Albei, die EQUILIBRIUM CONVERGENCE model en die TRADE UNION POLICY
MATRIX is toegepas om die Deutscher Gewerkschaftsbund (DGB) en die
CONGRESS OF SOUTH AFRICAN TRADE UNIONS (COSATU) in hulle
samelewingskompleksiteit te plaas om hulle rolle en beleid in hulle eie lande te
bepaal. In hierdie proses van ondersoek is 'n groot ooreenstemming tussen hulle
ontwikkelinge en posisies gevind, en ook dat, alhoewel met 'n historiese 'time lag',
COSATU die pad van strukturele ontwikkelings van sy eweknie in Duitsland, die
Deutscher Gewerkschaftsbund (DGB), volg.
Miskien die mees belangrikste bevinding en gevolgtrekking is dat, terwyl die
aanpassing van die Duitse vakbondbeweging binne die land sy industriele
oorgangsfase, en besonders in die periode van die herenigingsproses van Oos en Wes Duitsland, en dus die inlywing van 'n sosialistiese sisteem in 'n sosiale
markekonomie en sosiale demokrasie op 'n relatiewe, realistiese basis
bewerkstellig was, wat in 'n hoe mate van samewerking tussen die sosiale venote
op die hoogste vlak bewerkstellig het, wat na die stadium van 'post modern
unionism' voer, Suid Afrika in sy teenwoordige industriele oorgangsfase nog
steeds aan die probleem van sterk ideologies gedrewe 'fighting unions' bloot
gestel is, wat 'n effektiewe proses van ekonomiese beleidsformulering mag
benadeel.
|