Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2003. === ENGLISH ABSTRACT: During 1994 to 1997, local authorities in the Cape Metropolitan area underwent a transformation process aimed at, amongst other things, improving service delivery to all inhabitants. The transformation process dealt with, inter al...
Main Author: | |
---|---|
Other Authors: | |
Format: | Others |
Language: | af_ZA |
Published: |
Stellenbosch : Stellenbosch University
2012
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10019.1/53376 |
id |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-53376 |
---|---|
record_format |
oai_dc |
spelling |
ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-533762016-01-29T04:03:54Z Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie Adams, Nazeem Uys, M. F. Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. School of Public Leadership. Organizational change -- Case studies Local government -- South Africa Dissertations -- Public management and planning Theses -- Public management and planning Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2003. ENGLISH ABSTRACT: During 1994 to 1997, local authorities in the Cape Metropolitan area underwent a transformation process aimed at, amongst other things, improving service delivery to all inhabitants. The transformation process dealt with, inter alia, the physical transferring of personnel from the former Cape Metropolitan Council to the former Tygerberg Municipality. This historic study identifies several theoretical aspects of organisational change and the personnel transferring processes that public managers should take cognisance of should they wish to successfully complete similar changes and personnel transferring processes in the future. This study analyses the transferring process as followed by the Cape Metropolitan Council and the Tygerberg Municipality in a systematic manner, and tests the perceptions of the "transferred" personnel and the "receivers" of the "new" personnel by means of the questionnaire method. Following this, normative suggestions are made for future personnel transferring processes at local authorities. An important fmding of this study revealed that respondents were of the opinion that although the physical transferring process were "successfully" executed and completed (measured against the relevant legislation), the transferring process was less successful when measured against the human (especially psychological) factors involved in the transferring process. AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende 1994-1997 was plaaslike owerhede in die Kaapse Metropolitaanse gebied besig met 'n transformasieproses met, onder meer, die doel om aan alle inwoners doeltreffende diens te lewer. Die transformasieproses het onder meer verband gehou met die fisiese oorplasing van personeel vanaf die voormalige Kaapse Metropolitaanse Raad na die voormalige Munisipaliteit Tygerberg. Hierdie historiese studie identifiseer verskeie teoretiese aspekte wat betrokke is by organisatoriese verandering en personeeloorplasingsprosesse waarvan openbare bestuurders kennis behoort te neem indien hulle soortgelyke verandering en personeeloorplasingsprosesse suksesvol wil deurvoer. Die studie analiseer die oorplasingsproses soos gevolg deur die Kaapse Metropolitaanse Raad en die Munisipaliteit Tygerberg op 'n sistematiese wyse uiteen, en toets die persepsies van die "oorgeplaasde" personeel en die "ontvangers" van die "nuwe" personeel deur middel van die vraelysmetode. Voorts word normatiewe voorstelle gemaak vir toekomstige personeeloorplasingsprosesse by plaaslike owerhede. 'n Belangrike bevinding van die studie is dat respondente van mening is dat hoewel die fisiese oorplasingproses "suksesvol" uitgevoer en afgehandel was (gemeet aan die hand van relevante wetgewing), die oorplasingproses minder suksesvol was indien dit gemeet word aan die hand van die menslike (veral sielkundige) aspekte betrokke by die oorplasingsproses. 2012-08-27T11:35:26Z 2012-08-27T11:35:26Z 2003-12 Thesis http://hdl.handle.net/10019.1/53376 af_ZA Stellenbosch University 88 p. Stellenbosch : Stellenbosch University |
collection |
NDLTD |
language |
af_ZA |
format |
Others
|
sources |
NDLTD |
topic |
Organizational change -- Case studies Local government -- South Africa Dissertations -- Public management and planning Theses -- Public management and planning |
spellingShingle |
Organizational change -- Case studies Local government -- South Africa Dissertations -- Public management and planning Theses -- Public management and planning Adams, Nazeem Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie |
description |
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2003. === ENGLISH ABSTRACT: During 1994 to 1997, local authorities in the Cape Metropolitan area underwent a
transformation process aimed at, amongst other things, improving service delivery to all
inhabitants. The transformation process dealt with, inter alia, the physical transferring of
personnel from the former Cape Metropolitan Council to the former Tygerberg Municipality.
This historic study identifies several theoretical aspects of organisational change and the
personnel transferring processes that public managers should take cognisance of should they
wish to successfully complete similar changes and personnel transferring processes in the
future. This study analyses the transferring process as followed by the Cape Metropolitan
Council and the Tygerberg Municipality in a systematic manner, and tests the perceptions of
the "transferred" personnel and the "receivers" of the "new" personnel by means of the
questionnaire method. Following this, normative suggestions are made for future personnel
transferring processes at local authorities.
An important fmding of this study revealed that respondents were of the opinion that
although the physical transferring process were "successfully" executed and completed
(measured against the relevant legislation), the transferring process was less successful when
measured against the human (especially psychological) factors involved in the transferring
process. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende 1994-1997 was plaaslike owerhede in die Kaapse Metropolitaanse gebied besig
met 'n transformasieproses met, onder meer, die doel om aan alle inwoners doeltreffende
diens te lewer. Die transformasieproses het onder meer verband gehou met die fisiese
oorplasing van personeel vanaf die voormalige Kaapse Metropolitaanse Raad na die
voormalige Munisipaliteit Tygerberg.
Hierdie historiese studie identifiseer verskeie teoretiese aspekte wat betrokke is by
organisatoriese verandering en personeeloorplasingsprosesse waarvan openbare bestuurders
kennis behoort te neem indien hulle soortgelyke verandering en personeeloorplasingsprosesse
suksesvol wil deurvoer. Die studie analiseer die oorplasingsproses soos gevolg deur die
Kaapse Metropolitaanse Raad en die Munisipaliteit Tygerberg op 'n sistematiese wyse
uiteen, en toets die persepsies van die "oorgeplaasde" personeel en die "ontvangers" van die
"nuwe" personeel deur middel van die vraelysmetode. Voorts word normatiewe voorstelle
gemaak vir toekomstige personeeloorplasingsprosesse by plaaslike owerhede.
'n Belangrike bevinding van die studie is dat respondente van mening is dat hoewel die
fisiese oorplasingproses "suksesvol" uitgevoer en afgehandel was (gemeet aan die hand van
relevante wetgewing), die oorplasingproses minder suksesvol was indien dit gemeet word
aan die hand van die menslike (veral sielkundige) aspekte betrokke by die oorplasingsproses. |
author2 |
Uys, M. F. |
author_facet |
Uys, M. F. Adams, Nazeem |
author |
Adams, Nazeem |
author_sort |
Adams, Nazeem |
title |
Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie |
title_short |
Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie |
title_full |
Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie |
title_fullStr |
Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie |
title_full_unstemmed |
Die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie |
title_sort |
die impak van die 1994-1997 personeeloorplasingsproses op plaaslike owerhede : 'n gevallestudie |
publisher |
Stellenbosch : Stellenbosch University |
publishDate |
2012 |
url |
http://hdl.handle.net/10019.1/53376 |
work_keys_str_mv |
AT adamsnazeem dieimpakvandie19941997personeeloorplasingsprosesopplaaslikeowerhedengevallestudie |
_version_ |
1718165730528067584 |