Summary: | Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2003. === ENGLISH ABSTRACT: The aim of this study is to develop an effective people management strategy that
will enable manufacturing-based organisations to transform into demand-driven
leaders. An effective people management strategy enables transforming
organisations to position intellectual capital at the heart of organisational strategy
in order to create a competitive advantage and long-term sustain ability.
This study provides a step-by-step design blueprint for developing a generic
people management strategy, while illustrating the contextual application thereof
within the transformational journey of an organisation called Tiger Food Brands.
This step-by-step approach involves an examination of the case for change
within organisations in order to develop a people strategy that drives the desired
future state of the organisation around key people factors.
A well-designed people strategy then creates the strategic framework for
repositioning the role of the Human Resources (HR) function, as well as for
developing a comprehensive HR workplan that maps the appropriate HR outputs,
drivers, measures and structures required to deliver the people strategy. The
design of the people management strategy culminates in the development of HR
interventions to support the strategic HR workplan of Tiger Food Brands.
The design of an effective people management strategy is a holistic, integrated
and sequential process that establishes the strategic role of people in an
organisation while enabling the HR function to deliver as a strategic business
partner. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Die studie projek poog om 'n effektiewe menslike hulpbronne strategie te
ontwikkel wat vervaardigings gebasseerde organisasies in staat stelom hulself
te herposisioneer as mark gedrewe leiers. Die daarstel van 'n effektiewe
menslike hulpbronne strategie posisioneer intelektuele kapitaal midde die
organisasie strategie en skep sodoende 'n kompeterende voordeel wat
langtermyn volhoubaarheid bevorder.
Die studie projek verskaf 'n metodologie vir die ontwikkelling van 'n generiese
menslike hulpbronne strategie. Die praktiese toepassing daarvan word
geillustreer binne die grootskaalse veranderingsproses wat plaasvind in Tiger
Food Brands. Die metodologie ondersoek die rede vir verandering binne
organisasies en poog om die kritiese menslike hulpbron faktore te identifiseer
wat die organisasie in staat sal te stelom sy toekomstige veranderde staat te
bereik.
Die menslike hulpbronne strategie skep die strategiese raamwerk om die rol van
die menslike hulpbron funksie te herposisioneer. Dit stel die menslike hulpbronne
funksie in staat om 'n omvattende werkplan op te stel wat die relevante prestasie
uitsette, metings en strukture identifiseer wat benodig word om die gekose
strategie uit te voer. Verder word die relevante intervensies geidentifiseer en
ontwikkel om die Tiger Food Brands strategiese menslike hulbronne werkplan
tot uitvoer te bring.
Die ontwikkeling van 'n effektiewe menslike hulpbronne strategie is 'n holistiese
en geintegeerde proses wat die strategiese rol van menslike kapitaal in die
organisasie beklemtoon. Dit stel die menslike hulpbronne funksie in staat om sy
rol as strategiese besigheidsvernoot te vervul.
|