Summary: | Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2003. === ENGLISH ABSTRACT: A multiprocessor hardware-in-the-Ioop operating system was developed for the Integrated
Test System (ITS) and is aimed at implementing the ITS as a space emulation vehicle. The
thesis contains a study of satellite orbits, Kepler elements, geomagnetic fields and
communication protocol between the processors.
The system structure consists of an orbit generator, a core-operating system and is presented
with a study of the satellite sensors. In implementing the orbit propagator, there was a need
to pay special attention to the Halving algorithm, the Newton Raphson method and the True
Solution. These algorithms were used to calculate the true anomaly angle as a function of
eccentric anomaly. The communications protocol was tested and all the errors, with their
solutions, have been discussed.
A concept of a geomagnetic field emulator has also been included in the hardware-in-theloop
operating system. The evaluation of those aspects of the system and the conclusion are
presented together with recommendations. === AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n multiprosesseerder Hardeware in die lus bedryfstelsel is ontwikkel vir 'n Geintegreerde
Toets Stelsel (ITS) en poog om die ITS te implementeer as 'n ruimte emulasie stelsel. Die
tesis behels die studie van sateliet wentelbane, Kepler wentelbaan elemente, geomagnetiese
velde en kommunikasie protokolle tussen die prosesseerders.
Die stelsel struktuur betaal uit 'n wentelbaan propageerder, 'n kern bedryfstelsel en 'n studie
van satelliet instrumentasie. As 'n deel van die implementering van die wentelbaan
propageerder is die halveer algoritme, Newton-Raphson algoritme en die ware oplossing as
numeriese oplossings ondersoek. Die kommunikasie protokol is getoets en foute ondersoek
en word bespreek.
'n konsep vir 'n Geomagnetiese veld emulasie word die hardeware in die lus stelsel ingesluit.
Die stelsel word ge-ewalueer en die gevolgtrekkings en aanbevelings gemaak.
|