Summary: | Thesis (MEng)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: Artificial intelligence has provided several techniques with applications in manufacturing.
Knowledge based systems, neural networks, case based reasoning, genetic algorithms and
fuzzy logic have been successfully employed in manufacturing. This thesis will provide the
reader with an introduction and an understanding of each of these techniques (Chapter 2 & 3).
The intelligent manufacturing process can be a complex one and can be decomposed into
several components: intelligent design, intelligent process planning, intelligent quality
management, intelligent maintenance and diagnosis, intelligent scheduling and intelligent
control. This thesis will focus on how each of the artificial intelligence techniques can be
applied to each of the manufacturing process fields.
Chapter 5 Chapter 6 Chapter 7
Knowledge based
systems
Neural networks
Fuzzy logic
Case based reasoning
Genetic algorithms
Chapter 8 Chapter 9 Chapter 10
Manufacturing intelligence can be approached from two main directions: theoretical research
and practical application. Most of the concepts, methods and techniques discussed in this
thesis are approached from a theoretical research point of view. This thesis is also aimed at
providing the reader with a broader picture of manufacturing intelligence and how to apply
the intelligent techniques, in theory.
Specific attention will be given to intelligent scheduling as an application (Chapter 11). The
application will demonstrate how case based reasoning can be applied in intelligent
scheduling within a small manufacturing plant. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Kunsmatige intelligensie bied 'n verskeidenheid tegnieke en toepassings in die
vervaardigingsomgewing. Kennis baseerde sisteme, neurale netwerke, gevalle basseerde
redenasie, generiese algoritmes en wasige logika word suksesvol in die vervaardigingsopset
toegepas. Dié tesis gee die leser 'n inleiding en basiese oorsig van metodes om elk van die
tegnieke te gebruik (hoofstuk 2 & 3).
Die intelligente vervaardigingproses is 'n komplekse proses en kan afgebreek word in
verskeie komponente: intelligente ontwerp, intelligente prosesbeplanning, intelligente
gehaltebestuur, intelligente onderhoud en diagnose, intelligente kontrole en intelligente
skedulering. Hierdie tesis sal fokus op hoe elk van die kunsmatige intelligente tegnieke op elk
van die vervaardigingprosesvelde toegepas kan word.
Hoofstuk 5 Hoofstuk 6 Hoofstuk 7
Kennis gebaseerde
sisteme
Wasige logika
Neurale netwerke
Gevalle baseerde
redenasie
Generiese algoritmes
Hoofstuk 8 Hoofstuk 9 Hoofstuk 10
Vervaardigingsintelligensie kan vanuit twee oogpunte benader word, naamlik 'n teoretiese
ondersoek en 'n praktiese aanslag. Die meeste van hierdie konsepte, metodes en tegnieke
word in hierdie tesis vanuit 'n teoretiese oogpunt benader. Die tesis is daarop gerig om die
leser 'n wyer perspektief te gee van intelligente vervaardiging en hoe om die intelligente
tegnieke, in teorie, toe te pas.
Spesifieke aandag sal gegee word aan intelligente skedulering as 'n toepassing (Hookstuk 11).
Die toepassing sal demonstreer hoe gevalle baseerde redenasie toegepas kan word in
intelligente skedulering.
|