Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu

Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: This study examines the portrayal of women characters in two postcolonial Zulu novels: Asikho ndawo bakithi (1996) and Itshwe/e lempangele (1998). The study is approached from a feminist theoretical framework and focuses on gen...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Malaza, Thembekile Gladys
Other Authors: Zulu, N. S.
Format: Others
Language:zul_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/52881
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-52881
record_format oai_dc
collection NDLTD
language zul_ZA
format Others
sources NDLTD
topic Zulu fiction -- History and criticism
Women in literature
spellingShingle Zulu fiction -- History and criticism
Women in literature
Malaza, Thembekile Gladys
Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu
description Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: This study examines the portrayal of women characters in two postcolonial Zulu novels: Asikho ndawo bakithi (1996) and Itshwe/e lempangele (1998). The study is approached from a feminist theoretical framework and focuses on gender and culture. The study concentrates on patriarchal relations because they are most widely used as the foundation for a specifically feminist investigation of sexual relations. The study examines two postcolonial novels with the objective to establish how the writers portray women characters after the introduction of the 1994 democratic dispensation in South Africa. In the past, women characters were portrayed as stereotypes: they were either too bad or too good in line with the dictates of the patriarchal society where women are expected to take a subservient role, and men to assume the dominant role. This has made the character of women in fiction exaggerated and one-dimensional in the sense that the women characters do not develop, nor do they behave in various respects like normal human beings. The women characters are often victims of several circumstances caused by patriarchy and other socio-economic factors. The aim of analisying the two novels is to compare them and observe how women, as literary characters are portrayed. The study found that in Asikho ndawo bakithi women characters are portrayed as normal women who respond appropriately to the challenges of their environment. Yet the fact that they live in abject poverty and are homeless, make them victims of the social ills that take their lives cheap. This situation creates tremendous stress and pressure on their lives and leads to gradual moral degradation beyond their control. Itshwele lempangele can be viewed as a post-apartheid novel because it has democritised images of women characters. For example, Ndelebuli teaches his father, Sonqisha that he should never beat up his mother whenever they have problem. Ndelebuli thus becomes an epitome of a young man who treats maidens and married women with dignity, respect and tolerance in the novel. Another issue addressed in the novel is that the women characters portrayed belong to multicultural environments and the exemplary marriages are crosscultural. Of the two novels, Itshwele lempangele presents images of liberated women whereas in Asikho ndawo bakithi, women characters are portrayed as victims of the legacy of the social ills of the apartheid era. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die uitbeelding van vroue in twee post-koloniale novelles in Zulu: Asikho ndawo bakithi (1996) en Itshwe/e lempange/e (1998). Die studie word benader vanuit 'n feministiese toeretiese raamwerk en fokus op gender en kultuuraspekte soos gemanifesteer in die novelles. Die studie fokus op patriargale verhoudinge omdat dit mees algemeen gebruik word as basis vir 'n spesifiek-feministiese ondersoek van seksuele verhoudinge. Die studie ondersoek twee postkoloniale novelles met die doel om vas te stel hoe die skrywers vroue-karakters voorstel na die invoer van die demokratiese bestel in 1994 in Suid-Afrika. In die verlede is vrouekarakters uitgebeeld as stereotipes: hulle was of net positief of net negatief uitgebeeld, in Iyn met die patriargale gemeenskap waarin van vroue verwag is om In onderdanige rol te he, en van mans verwag is om In dominante rol te he. Dit het die karakters van vroue in fiksie een-dimensioneel gemaak in die sin dat vrouekarakters nie ontwikkel nie en dat hulle in verskeie opsigte nie optree soos normale mense nie. Die vrouekarakters was dikwels slagoffers van verskillende omstandighede wat toegeskryf kan word aan patriargie en sosio-ekonomiese faktore. Die doelstelling met die analise van die twee novelles is om hulle te vergelyk en vas te stel hoe vroue as llterere karakters uitgebeeld word. Daar is bevind in die studie dat in Asikho ndawo bakithi vrouekarakters as normale vroue uitgebeeld word wat gepas reageer op die uitdagings van die omgewing. Nietemin veroorsaak die feit dat vroue in uiterste armoede leef en dikwels nie huise het nie, dat hulle slagoffers word van sosiale euwels wat hulle lewens goedkoop maak. Hierdie toestand veroorsaak groot spanning en druk op hulle lewens en dit lei tot morele agteruitgang buite hulle beheer. Itshwe/e lempange/e kan beskou word as In post-apartheid novelle omdat dit die beeld van vroue gedemokratiseer het. Die karakter Ndelebuli leer byvoorbeeld vir sy vader dat hy nooit sy moeder moet slaan nie, watter probleem hulle ookal mag he. Ndelebuli word die toonbeeld in die novelle van hoe jong meisies en vroue met respek en waardigheid behandel moet word. In Verdere verskynsel wat aangespreek word in die novelle is dat die vrouekarakters wat uitgebeeld word vanuit multikulturele omgewings kom en dat goeie voorbeelde van huwelike kruiskultureel is. Itshwele lempangele bied In uitbeelding van bevryde vroue, terwyl Asikho ndawo bakithi vroue uitbeeld as slagoffers van die nalatenskap van die sosiale euwels van apartheid.
author2 Zulu, N. S.
author_facet Zulu, N. S.
Malaza, Thembekile Gladys
author Malaza, Thembekile Gladys
author_sort Malaza, Thembekile Gladys
title Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu
title_short Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu
title_full Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu
title_fullStr Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu
title_full_unstemmed Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu
title_sort ijenda namasiko kumanoveli wesizulu
publisher Stellenbosch : Stellenbosch University
publishDate 2012
url http://hdl.handle.net/10019.1/52881
work_keys_str_mv AT malazathembekilegladys ijendanamasikokumanoveliwesizulu
_version_ 1718163267042410496
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-528812016-01-29T04:02:33Z Ijenda namasiko kumanoveli wesiZulu Malaza, Thembekile Gladys Zulu, N. S. Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of African Languages. Zulu fiction -- History and criticism Women in literature Thesis (MA)--University of Stellenbosch, 2002. ENGLISH ABSTRACT: This study examines the portrayal of women characters in two postcolonial Zulu novels: Asikho ndawo bakithi (1996) and Itshwe/e lempangele (1998). The study is approached from a feminist theoretical framework and focuses on gender and culture. The study concentrates on patriarchal relations because they are most widely used as the foundation for a specifically feminist investigation of sexual relations. The study examines two postcolonial novels with the objective to establish how the writers portray women characters after the introduction of the 1994 democratic dispensation in South Africa. In the past, women characters were portrayed as stereotypes: they were either too bad or too good in line with the dictates of the patriarchal society where women are expected to take a subservient role, and men to assume the dominant role. This has made the character of women in fiction exaggerated and one-dimensional in the sense that the women characters do not develop, nor do they behave in various respects like normal human beings. The women characters are often victims of several circumstances caused by patriarchy and other socio-economic factors. The aim of analisying the two novels is to compare them and observe how women, as literary characters are portrayed. The study found that in Asikho ndawo bakithi women characters are portrayed as normal women who respond appropriately to the challenges of their environment. Yet the fact that they live in abject poverty and are homeless, make them victims of the social ills that take their lives cheap. This situation creates tremendous stress and pressure on their lives and leads to gradual moral degradation beyond their control. Itshwele lempangele can be viewed as a post-apartheid novel because it has democritised images of women characters. For example, Ndelebuli teaches his father, Sonqisha that he should never beat up his mother whenever they have problem. Ndelebuli thus becomes an epitome of a young man who treats maidens and married women with dignity, respect and tolerance in the novel. Another issue addressed in the novel is that the women characters portrayed belong to multicultural environments and the exemplary marriages are crosscultural. Of the two novels, Itshwele lempangele presents images of liberated women whereas in Asikho ndawo bakithi, women characters are portrayed as victims of the legacy of the social ills of the apartheid era. AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie ondersoek die uitbeelding van vroue in twee post-koloniale novelles in Zulu: Asikho ndawo bakithi (1996) en Itshwe/e lempange/e (1998). Die studie word benader vanuit 'n feministiese toeretiese raamwerk en fokus op gender en kultuuraspekte soos gemanifesteer in die novelles. Die studie fokus op patriargale verhoudinge omdat dit mees algemeen gebruik word as basis vir 'n spesifiek-feministiese ondersoek van seksuele verhoudinge. Die studie ondersoek twee postkoloniale novelles met die doel om vas te stel hoe die skrywers vroue-karakters voorstel na die invoer van die demokratiese bestel in 1994 in Suid-Afrika. In die verlede is vrouekarakters uitgebeeld as stereotipes: hulle was of net positief of net negatief uitgebeeld, in Iyn met die patriargale gemeenskap waarin van vroue verwag is om In onderdanige rol te he, en van mans verwag is om In dominante rol te he. Dit het die karakters van vroue in fiksie een-dimensioneel gemaak in die sin dat vrouekarakters nie ontwikkel nie en dat hulle in verskeie opsigte nie optree soos normale mense nie. Die vrouekarakters was dikwels slagoffers van verskillende omstandighede wat toegeskryf kan word aan patriargie en sosio-ekonomiese faktore. Die doelstelling met die analise van die twee novelles is om hulle te vergelyk en vas te stel hoe vroue as llterere karakters uitgebeeld word. Daar is bevind in die studie dat in Asikho ndawo bakithi vrouekarakters as normale vroue uitgebeeld word wat gepas reageer op die uitdagings van die omgewing. Nietemin veroorsaak die feit dat vroue in uiterste armoede leef en dikwels nie huise het nie, dat hulle slagoffers word van sosiale euwels wat hulle lewens goedkoop maak. Hierdie toestand veroorsaak groot spanning en druk op hulle lewens en dit lei tot morele agteruitgang buite hulle beheer. Itshwe/e lempange/e kan beskou word as In post-apartheid novelle omdat dit die beeld van vroue gedemokratiseer het. Die karakter Ndelebuli leer byvoorbeeld vir sy vader dat hy nooit sy moeder moet slaan nie, watter probleem hulle ookal mag he. Ndelebuli word die toonbeeld in die novelle van hoe jong meisies en vroue met respek en waardigheid behandel moet word. In Verdere verskynsel wat aangespreek word in die novelle is dat die vrouekarakters wat uitgebeeld word vanuit multikulturele omgewings kom en dat goeie voorbeelde van huwelike kruiskultureel is. Itshwele lempangele bied In uitbeelding van bevryde vroue, terwyl Asikho ndawo bakithi vroue uitbeeld as slagoffers van die nalatenskap van die sosiale euwels van apartheid. 2012-08-27T11:35:12Z 2012-08-27T11:35:12Z 2002-03 Thesis http://hdl.handle.net/10019.1/52881 zul_ZA Stellenbosch University xi, 121 p. Stellenbosch : Stellenbosch University