Summary: | Thesis (MScEng)--University of Stellenbosch, 2002. === ENGLISH ABSTRACT: This thesis is about the principles and practices of the emergmg discipline of virtual
enterprising within the context of supply chain management. This type of enterprise makes it
possible for Southern African companies to compete in the global marketplace against global
players.
Value chain analysis is firstly discussed to help the business units, within the virtual
enterprise, identify their competitive advantage. This competitive advantage will secure the
position of these business units within the virtual enterprise. Electronic commerce is
described as the vehicle for data communication within the virtual enterprise, and the
supported enterprise resource planning (ERP) software as the transaction capturing software.
A performance measurement system is proposed that will assist with the management of
virtual enterprises at a macro level. Some conclusions and recommendations are made as to
how the management of performance can assist the business units, within the virtual
enterprise, to grow financially and obtain sustainability. Recommendations are also made for
the implementation of the proposed structure within the 3-D Business Simulator. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis handeloor die beginsels en gebruike van die ontluikende dissipline van virtuële
ondernemend binne die konteks van toevoerkettingbestuur. Hierdie tipe ondernemings maak
dit moontlik vir Suid-Afrikaanse ondernemings om in die globale mark teen globale,
multinasionale spelers te kan meeding.
Waardekettinganalise is eerstens gedefinieer, om die besigheidseenhede, wat deel vorm van
die virtuële onderneming, te help om hul kompeterende voordeel te identifiseer, en sodoende
te kan aanwend om hul posisie binne die virtuële onderneming te verseker. Elektroniese
handel word bespreek as die middel van data-kommunikasie binne die virtuële onderneming,
en ondernemingshulpbronbeplanning (ERP) sagteware as die sagteware wat verantwoordelik
is vir die vasvang van alle transaksies.
'n Prestasiemetings-struktuur word voorgestel wat met die bestuur van die virtuële
onderneming op makro-vlak sal help. Gevolgtrekkings en aanbevelings word gemaak vir die
aanwending van prestasiemeting om met die bestuur van die besigheidseenhede binne die
virtuële onderneming van hulp te wees, en sodoende hierdie besigheidseenhede te help om
finansieël te groei en volhoubaar te ontwikkel. Aanbvelings word ook gemaak vir die
toepassing van die voorgestelde struktuur binne die konteks van die 3-D Besigheidsimulator.
|