Summary: | Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2004. === ENGLISH ABSTRACT:
Separation of the metal ions Cu2+, Pb2+, Cd2+ Mn2+, Cr3+, Fe3+ and Zn2+ with poly
ethylenediamine tetra-acetic acid (EDTA), ethylenediamine disuccinic acid ([S,S']-
EDDS) and ethylenediamine dimalonic acid (EDDM) was performed by Capillary
Electrophoresis.
The electropherograms obtained by Capillary Electrophoresis were validated with a
speciation model Joint Expert Speciation System (JESS). Excellent agreement was
observed for the speciation diagrams for these species with the pH curves determined by
capillary electrophoresis with those determined by speciation modelling using JESS.
The ligands EDDS and EDDM are readily biodegradable. They have been proposed as
substitute ligands for EDTA.
Detection of the above species was performed using both an electrochemical and a UV
detector. The obtained electropherograms were used for the determination of the
detection limits of these species. The electrochemical detector has a lower detection limit
for these species than the UV detector in conformity with reported literature for these
detectors. === AFRIKAANSE OPSOMMING:
Skeiding van die metaal ione Cu2+, Pb2+, Cd2+, Cr3+, Fe3+ en Zn2+ met behulp van
etileendiamientetra-asyn suur (EDTA), etileendiamiendisuksien suur ([S,S']-EDDS) en
etileendiamiendimaleen suur (EDDM) was gedoen deur kapilêre elektroferose.
Die elektroferogramme, verkry deur kapilêre elektroferose was gebruik om die spesiasie
model "Joint Expert Speciation System (JESS)" te valideer. Uitstekende ooreenstemming
was waargeneem vir die verspreidings diagramme van hierdie spesies as 'n funksie van
pH wat verkry was deur kapilêre elektroferose met die' wat vasgestel was deur die
spesiasie modeleeringsproses van JESS.
Die ligande EDDS en EDDM toon onmiddelike biodigradeerbaarheid. Hulle was
voorgehou as alternatiewe ligande vir EDT A.
Bepaling van die bogenoemde spesies was ook gedoen deur beide elektrochemiese en UV
deteksie. Deur gebruik te maak van hierdie detektore was die deteksie limiete van hierdie
spesies bepaal. Die elektroochemiese detektor het 'n laer deteksie limiet vir hierdie
spesies in vergelyking met die UV detector. Dit stem ooreen met die literatuur vir hierdie
detektore.
|