Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede

Thesis (PhD)-- Stellenbosch University, 2005. === ENGLISH ABSTRACT: A study of poetry by six contemporary women in the Afrikaans and Dutch-speaking worlds points toward a multi-focal approach. While texts by poets of a marked diversity are presented as aesthetic objects, the scope of my research...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Bezuidenhout, Zandra
Other Authors: Van Zyl, D.
Format: Others
Language:af_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/50451
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-50451
record_format oai_dc
collection NDLTD
language af_ZA
format Others
sources NDLTD
topic Afrikaans poetry -- History and criticism
Dutch poetry -- History and criticism
Afrikaans poetry -- Philosophy
Dutch poetry -- Philosophy
Literature and society
Women poets
Dissertations -- Afrikaans literature
Theses -- Afrikaans literature
spellingShingle Afrikaans poetry -- History and criticism
Dutch poetry -- History and criticism
Afrikaans poetry -- Philosophy
Dutch poetry -- Philosophy
Literature and society
Women poets
Dissertations -- Afrikaans literature
Theses -- Afrikaans literature
Bezuidenhout, Zandra
Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
description Thesis (PhD)-- Stellenbosch University, 2005. === ENGLISH ABSTRACT: A study of poetry by six contemporary women in the Afrikaans and Dutch-speaking worlds points toward a multi-focal approach. While texts by poets of a marked diversity are presented as aesthetic objects, the scope of my research has been determined by considerations of gender, language and culture. The central line of investigation concerns the interplay between the poem as an artefact and the changing socio-cultural contexts by which the respective poets have been informed. My dissertation was inspired by Pierre Bourdieu's argument in favour of a fusion between the close reading practices of the New Critics (and in this case, their Dutch counterparts, the Merlinists) and the contextual approach advocated by literature sociologists. Concomitantly the art philosophical standpoint of Marcia Eaton and the views on the écriture féminine or "women's style of writing" held by Helene Cixous are applied to poetry. By incorporating insights from adjacent disciplines and thereby decentering the relative autonomy of the poetic text, I hope to demonstrate how the study of literature could acquire new relevance, either by expanding its own parameters, or by enriching the field of cultural and gender studies. In conclusion I regard the poetry written by contemporary women as a polyphonic discourse voicing women's newly-found position as subjects and challenging notions such as a monolithic "female identity" and the marginalization of "women's poetry". From this perspective, the aesthetic value of the poetic genre is paralleled by its function as a source of knowledge and a cultural agency. === AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ondersoek na die poësie van ses eietydse vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede veronderstel reeds 'n multifokale invalshoek. Nie alleen word tekste van uiteenlopende digters as estetiese objekte aan die orde gestel nie, maar staan oorwegings soos geslag, taal en kultuur sentraal by die afbakening van die ondersoeksterrein. Daarby vorm die wisselwerking tussen die gedig as artefak en die veranderende sosio-kulturele konteks die riglyn van die betoog. Pierre Bourdieu se aandrang op 'n fusie tussen die stipleesmetode van die New Critics (in Nederland nagevolg deur die Merlinisten) en die kontekstuele benadering van literatuur wat deur literatuursosioloë voorgestaan word, het as aanset tot hierdie studie gedien. Terselfdertyd word die kunsfilosofiese standpunte van Marcia Eaton en die siening van Héléne Cixous omtrent die écriture féminine ("vroulike skryfwyse") op die poësie betrek. Deur insigte uit naasliggende dissiplines te betrek en die outonomie van die poësieteks te relativeer, wil die ondersoek aantoon dat literatuurstudie 'n nuwe relevansie verkry wanneer die parameters van die vakgebied versit, of kultuur- en genderstudies daardeur verryk word. Uiteindelik beskou ek die digkuns van eietydse vroue as In polifoniese diskoers waarin vroue op uiteenlopende wyses stem gee aan hul nuutverworwe subjekposisie, en wat daarmee die nosie van In monolitiese "vroulike identiteit" en dié van "damespoësie" as afsonderlike en gemarginaliseerde kategorie dekonstrueer. Naas die estetiese waarde daarvan, verkry die poësie uit hierdie perspektief ook In nuts- of instrumentele waarde as 'n alternatiewe bron van kennis en In kultuurskeppende agens.
author2 Van Zyl, D.
author_facet Van Zyl, D.
Bezuidenhout, Zandra
author Bezuidenhout, Zandra
author_sort Bezuidenhout, Zandra
title Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
title_short Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
title_full Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
title_fullStr Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
title_full_unstemmed Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede
title_sort sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die afrikaanse en nederlandse taalgebiede
publisher Stellenbosch : Stellenbosch University
publishDate 2012
url http://hdl.handle.net/10019.1/50451
work_keys_str_mv AT bezuidenhoutzandra sosioliterereperspektieweopdieeietydsedigkunsvanvroueindieafrikaanseennederlandsetaalgebiede
_version_ 1718162515460882432
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-sun-oai-scholar.sun.ac.za-10019.1-504512016-01-29T04:02:08Z Sosio-literêre perspektiewe op die eietydse digkuns van vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede Bezuidenhout, Zandra Van Zyl, D. Stellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences . Dept. of Afrikaans & Dutch. Afrikaans poetry -- History and criticism Dutch poetry -- History and criticism Afrikaans poetry -- Philosophy Dutch poetry -- Philosophy Literature and society Women poets Dissertations -- Afrikaans literature Theses -- Afrikaans literature Thesis (PhD)-- Stellenbosch University, 2005. ENGLISH ABSTRACT: A study of poetry by six contemporary women in the Afrikaans and Dutch-speaking worlds points toward a multi-focal approach. While texts by poets of a marked diversity are presented as aesthetic objects, the scope of my research has been determined by considerations of gender, language and culture. The central line of investigation concerns the interplay between the poem as an artefact and the changing socio-cultural contexts by which the respective poets have been informed. My dissertation was inspired by Pierre Bourdieu's argument in favour of a fusion between the close reading practices of the New Critics (and in this case, their Dutch counterparts, the Merlinists) and the contextual approach advocated by literature sociologists. Concomitantly the art philosophical standpoint of Marcia Eaton and the views on the écriture féminine or "women's style of writing" held by Helene Cixous are applied to poetry. By incorporating insights from adjacent disciplines and thereby decentering the relative autonomy of the poetic text, I hope to demonstrate how the study of literature could acquire new relevance, either by expanding its own parameters, or by enriching the field of cultural and gender studies. In conclusion I regard the poetry written by contemporary women as a polyphonic discourse voicing women's newly-found position as subjects and challenging notions such as a monolithic "female identity" and the marginalization of "women's poetry". From this perspective, the aesthetic value of the poetic genre is paralleled by its function as a source of knowledge and a cultural agency. AFRIKAANSE OPSOMMING: 'n Ondersoek na die poësie van ses eietydse vroue in die Afrikaanse en Nederlandse taalgebiede veronderstel reeds 'n multifokale invalshoek. Nie alleen word tekste van uiteenlopende digters as estetiese objekte aan die orde gestel nie, maar staan oorwegings soos geslag, taal en kultuur sentraal by die afbakening van die ondersoeksterrein. Daarby vorm die wisselwerking tussen die gedig as artefak en die veranderende sosio-kulturele konteks die riglyn van die betoog. Pierre Bourdieu se aandrang op 'n fusie tussen die stipleesmetode van die New Critics (in Nederland nagevolg deur die Merlinisten) en die kontekstuele benadering van literatuur wat deur literatuursosioloë voorgestaan word, het as aanset tot hierdie studie gedien. Terselfdertyd word die kunsfilosofiese standpunte van Marcia Eaton en die siening van Héléne Cixous omtrent die écriture féminine ("vroulike skryfwyse") op die poësie betrek. Deur insigte uit naasliggende dissiplines te betrek en die outonomie van die poësieteks te relativeer, wil die ondersoek aantoon dat literatuurstudie 'n nuwe relevansie verkry wanneer die parameters van die vakgebied versit, of kultuur- en genderstudies daardeur verryk word. Uiteindelik beskou ek die digkuns van eietydse vroue as In polifoniese diskoers waarin vroue op uiteenlopende wyses stem gee aan hul nuutverworwe subjekposisie, en wat daarmee die nosie van In monolitiese "vroulike identiteit" en dié van "damespoësie" as afsonderlike en gemarginaliseerde kategorie dekonstrueer. Naas die estetiese waarde daarvan, verkry die poësie uit hierdie perspektief ook In nuts- of instrumentele waarde as 'n alternatiewe bron van kennis en In kultuurskeppende agens. 2012-08-27T11:33:25Z 2012-08-27T11:33:25Z 2005-12 Thesis http://hdl.handle.net/10019.1/50451 af_ZA Stellenbosch University 394 p. Stellenbosch : Stellenbosch University