Summary: | Thesis (PhD)--Stellenbosch University, 2004. === ENGLISH ABSTRACT: During the last 30 years I have been involved in the theory and practice of thermal engineering and
in particular, in the areas of air-cooled heat exchangers and cooling towers for the power,
refrigeration, process and petrochemical industries in South Africa and internationally. During this
period, I have authored and co-authored more than 120 papers that were published in technical
journals or presented at conferences nationally or internationally. Most of these papers are included
in a manuscript entitled "Air-cooled Heat Exchangers and Cooling Towers", in which Ipresent a
systematic approach to the thermal performance evaluation and design of industrial air-cooled heat
exchangers and cooling towers. This original publication also includes the relevant practice
applicable to the design of cooling systems, based on my experience as a consultant to industry.
Design offices throughout the world presently follow our design methods, or at least employ many
of our research results. Our work has furthermore contributed to the development of improved
cooling system designs (e.g. new dephlegmator header designs), components (e.g. single-row
flattened finned tubes) and product improvement and quality control (e.g. performance testing and
measurement of thermal contact resistance between fin and tube during production). Many of our
research findings have found application in the modification of existing cooling systems. The
manuscript has also been used as reference work during the presentation of short courses to
practising engineers and consultants in industry and to engineering graduates at the University of
Stellenbosch.
A two-volume edition of this manuscript was published by PennWell Corp., Tulsa, Oklahoma, USA
in 2004. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Gedurende die laaste 30 jaar was ek betrokke by die teorie en praktyk van lugverkoelde warmteoordraers
en koeltorings vir die kragopwekkings-, verkoelings-, proses- en petro-chemiesenywerhede
in Suid-Afrika sowel as in die buiteland. Gedurende hierdie periode was ek outeur en
mede-outeur van meer as 120 publikasies wat in tegniese tydskrifte, of by plaaslike of oorsese
konferensies aangebied is. Die meeste van hierdie publikasies vorm deel van 'n manuskrip getiteld
"Air-cooled Heat Exchangers and Cooling Towers" waarin ek 'n sistematiese benadering tot die
bepaling van die termiese vermoë en ontwerp van industriële lugverkoelde warmteoordraers en
koeltorings aanbied. Hierdie oorspronklike publikasie bevat ook die relevante praktyk wat van
toepassing is op verkoelingsaanlegte. Ontwerpkantore wêreldwyd volg tans hierdie
ontwerpsmetodes, of gebruik ten minste baie van ons navorsingsresultate. Ons werk het verder
bygedra tot die ontwikkeling van verbeterde verkoelingsaanlegte (bv. nuwe deflegmatore),
komponente (bv. enkelbuisry platvinbuise ) en verbeterde produkte en kwaliteitskontrole
(bv. toetsing van verkoelingsvermoë oftermiese kontakweerstand tussen vin en buis gedurende
produksie). Baie van ons bevindinge het toepassing gevind in die modifikasie van
verkoelingsaanlegte. Die manuskrip is ook as verwysing gebruik gedurende die aanbieding van
kort kursusse aan ingenieurs in die praktyk en aan nagraadse studente aan die Universiteit van
Stellenbosch.
'n Twee-volume uitgawe van die manuskrip is deur PennWell Corp., Tulsa, Oklahome, VSA in
2004 gepubliseer.
|