Summary: | Thesis (MCur)--University of Stellenbosch, 2003. === ENGLISH ABSTRACT: Nationally and internationally emphasis is placed on quality care in health
services. The researcher identified a need to evaluate a component of
primary health care service in the Northern province. A study based on the
combination of qualitative and quantitative methods was conducted to
formulate and evaluate structure, process and outcome standards for selected
clinics in the Northern Province.
The most important results are:
• The standard relating to the structure was suboptimal. Physical and
human resources are of critical importance to the rendering of quality
patient care. However this did not comply with the pre-set standard
norm of 80%.
• Process standards focused on physical examination of patients taking
into account the age of the client and the systems involved. Substandard
care was found in all these aspects.
• Outcome standards determined by the patient questionnaire also
revealed negative findings.
Recommendations include the development of a quality improvement model
for the Northern Province Health Services, formulation of standards for all
disciplines of health care, annual evaluation of patient care and the institution
of a formal staff development programme.
Key words: quality care, formulation of standards, structure, process, outcome === AFRIKAANSE OPSOMMING: Nasionaal en internasionaal word die belang van gehaltesorg in
gesondheidsdienste beklemtoon. Die navorser het enbehoefte ge'identifiseer
om en component van prirnerre gesondheidsorgdienste in die Noordelike
provinsie te evalueer. en Kombinasie van kwalitatiewe en kwantitatiewe
metodes is gebruik om struktuur-, proses en uitkomsstandaarde in
geselekteerde klinieke in die Noordelike provinsie te formuleer en evalueer.
Die belangrikste resultate was:
• Die standard ten opsigte van die standard was suboptimal. Fisiese en
menslike hulpbronne is van kritiese belang vir
gesondheidsdienslewering. Die standaard hiervan het nie voldoen aan
die voorafbepaalde norm van 80% wat gestel is nie.
• Prosesstandaarde het op fisiese ondersoek van die pasiente gefokus
met inagneming van die ouderdom van die klient en die simptome
waarmee pasiente presenter. Sub-standaardsorg is ten opsigte van al
hierdie aspekte gevind.
• Uitkomsstandaarde is deur middel van en pasientevraelys gemeet en
he took negatiewe bevindinge opgelewer.
Aanbevelings sluit in die ontwikkeling van engehalteversekeringsmodel vir die
Noordelike Provinsie se gesondheidsdienste, die formulering van standaarde
vir aile dissiplines van gesondheidsorg, jaarlikse evaluering van pasientesorq
en die instelling van enformele personeelontwikkelingsprogram.
Kernwoorde: Gehaltesorg, formulering van standaarde, struktuur, proses,
uitkomsstandaarde.
|