An analysis of the systems requirements of the Africa Centre for Investment Analysis

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. === ENGLISH ABSTRACT: The lack of easy access to consistent, timely and reliable information is perceived to be one of the major barriers to investment on the African continent and the aim of this study is to provide the Africa Centre for Investment An...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Visser, Retief
Other Authors: Biekpe, Nicholas
Format: Others
Language:en_ZA
Published: Stellenbosch : Stellenbosch University 2012
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10019.1/49686
Description
Summary:Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2001. === ENGLISH ABSTRACT: The lack of easy access to consistent, timely and reliable information is perceived to be one of the major barriers to investment on the African continent and the aim of this study is to provide the Africa Centre for Investment Analysis with a systems analysis, to enable it to populate their African Capital Markets Database with sufficient data to address this issue. The study aims to provide: • Program expertise to facilitate the automation of share price data capturing into a central database at the Centre • Systems analysis expertise to develop the necessary systems to capture and report the published company financial results of all listed companies in the African stock markets (excluding South Africa's JSE) • An evaluation of the existing products that ACIA offers, and an analysis of the effectiveness of the existing product mix • Recommendations on possible future changes and additions to the product portfolio to increase ACIA's profile in the market place • An analysis of the marketing environment that ACIA operates in, with recommendations about different marketing strategies that should be considered During this study, conversion programs has been written in the Visual Basic programming language to extract and update several years worth of share price data for the following countries. • Namibia • Swaziland • Zimbabwe • Botswana • Zambia • Nigeria • Malawi • Mauritius Kenya • Ghana • Tunisia • Egypt A total of 90000+ data points were created via this conversion process. It is envisaged that the data that has been loaded into the African Capital Markets Database will become one of the best research resources on African investment opportunities, and that the results of this study will have a wide impact on the continent in terms of attracting foreign capital investments, when researchers globally start to use this information. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Die gebrek aan genoegsame, akkurate en vinning bekombare inligting word gesien as een van die hoof redes waarom daar 'n gebrek aan buitelandse investering in Afrika plaasvind. Die doel van hierdie studie is om 'n ontleding te maak van die stelsel behoeftes wat bestaan by die Afrika Sentrum vir Beleggings Ontleding, en om tergelykertyd ook die sentrum se Afrika Kapitaalmark Databasis met data te populeer, sodat die gebrek aan deursigtige en akurate inligtings probleem geadreseer kan word. Die studie beoog om die volgende kennis daar te stel: • Verskaffing van rekenaar programmerings kennis om die opdatering van aandeel prys data in die databasis te outomatiseer. • Om stelselontledings kennis te verskaf om die databasis verder uit te brei sodat die gepubliseerde state van genoteerded Afrika maatskappye ook in die stelsel gestoor kan word. (Suid Afrikaanse maatskappye word uitgesluit uit die databasis, omdat daar alreeds voldoende inligting oor die Johannesburgse Aandele beurs beskikbaar is) • Die evaluering van die bestaande produkte en dienste wat deur ACIA verskaf word, tesame met 'n analise om te bepaal of die bestaande reeks produkte en dienste aan die mark behoeftes van alle moontlike geinteresseerde partye voldoen. • Aanbevelings aangaande moontlike toekomstige veranderings en toevoegings tot die bestaande produkte en dienste om ACIA se dienste meer bekend te maak in die internasionale kapitaal markte. • 'n Ontleding van die marksegment waarin ACIA kompeteer, asook aanbevelings rondom moontlike bemarkings strategieë wat oorweeg behoort te word. Gedurende hierdie studie is verskeie data omskeppings programme geskryf om 'n groot hoeveelheid data punte in die databasis te laai. Die Visual Basic programmerings taal is vir hierdie doeleindes gebruik. Aandeel prys data van die volgende lande word databasis oorgeplaas. • Namibië • Swaziland • Zimbabwe • Botswana • Zambië • Nigerië • Malawi • Mauritius • Kenya • Ghana • Tunisië • Egipte Meer as 90 000 data punte is deur middel van hierdie proses in die Oracle databasis opgedateer. Die verwagting is dat die Afrika Kapitaalmark Databasis een van die toonaangewendste bronne van Afrika markaanwysers sal word. Hierdie studie het 'n geweldige groot bydrae gelewer om die databasis van 'n moontlikheid na 'n werklikheid te omskep. Die geloof, hoop en vertroue bestaan dat hierdie studie 'n wesentlike bydrae sal maak om meer direkte buitelandse belegging na Afrika aan te trek, sodra finansieële navorsers die data uit hierdie nuwe bron begin ontgin.