Summary: | Thesis (MSc (Mathematical Sciences. Computer Science))--University of Stellenbosch, 2009. === ENGLISH ABSTRACT: Since 2002 data tra c has overtaken voice tra c in volume [1]. Telecom /
Network operators still generate most of their income carrying voice tra c.
There is however a huge revenue potential in delivering reliable guaranteed
data services. Network survivability and recovery from network failures are
integral to network reliability. Due to the nature of the Internet, recovery
from link failures needs to be distributed and dynamic in order to be scalable.
Link failure recovery schemes are evaluated in terms of the survivability of
the network, the optimal use of network resources, scalability, and the recovery
time of such schemes. The need for recovery time to be improved is highlighted
by real-time data tra c such as VoIP and video services carried over the
Internet.
The goal of this thesis is to examine existing link failure recovery schemes
and evaluate the need for their extension, and to evaluate the performance of
the proposed link failure recovery schemes.
i === AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert 2002 het data verkeer die stem verkeer in volume verbygesteek [1].
Telekommunikasie / netwerk operateurs genereer egter steeds die meeste van
hul inkomste met stem verkeer. Netwerk oorlewing en die herstel van netwerk
mislukkings is integraal tot netwerk stabiliteit. Die samestelling van die Internet
noodsaak dat die herstel van skakel mislukkings verspreid en dinamies van
natuur moet wees.
Die herstel-skema van skakel mislukkings word evalueer in terme van die
oorleefbaarheid van die netwerk, die mees e ektiewe benutting van network
bronne, aanpasbaarheid, en die herstel tydperk van die skema. Die vinnig
moontlikste herstel tydperk word genoodsaak deur oombliklike data verkeer
soos VoIP en beeld dienste wat oor die Internet gedra word.
The doel van hierdie tesis is om bestaande skakel mislukking herstel skemas
te evalueer, en dan verder ondersoek in te stel na hul uitbreiding. Daarna word
die voorgestelde skakel mislukking skema se e ektiwiteit gemeet.
|