Summary: | Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2011. === ENGLISH ABSTRACT: Purpose:
Literature on World Class Manufacturing is very limited. Some information exists on the concepts
behind it, but very little exist on the framework and physical implementation. Also, a lot of
information is available on other productivity improvement initiatives but not a lot is mentioned
about the implementation thereof and the difficulties experienced during the implementation. This
paper aims to provide not only an overview of the framework of World Class Manufacturing as
interpreted by ArcelorMittal, but also a case study of such an implementation.
Design/Methodology/Approach:
The approach taken with this paper is to give an overview of the World Class Manufacturing
framework as interpreted by ArcelorMittal and to provide a case study of an actual implementation
thereof.
Findings:
Productivity improvement initiatives have real value for the companies that implement them, but
this value can only be sustained if the principles behind them are entrenched in the company’s
strategy.
Practical Implications:
The result of this paper is the design of a Business Management Framework that will support the
sustainability of a World Class Manufacturing implementation.
Originality/Value:
The value of this paper lies not only with the building of the body of knowledge with respect to
World Class Manufacturing but also in the design of a new concept for the support of sustained
value creation of World Class Manufacturing. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Doel:
Literatuur oor “World Class Manaufacturing” is baie beperk. Daar is wel literatuur oor die konsepte
agter dit, maar daar bestaan baie min literatuur oor die raamwerk asook die fisiese implementering.
Daar bestaan ook baie literatuur oor ander produktiwiteits verbetering initiatiewe, maar daarin word
daar ook baie min melding gemaak van die implementering asook die probleme wat ondervind
word gedurende die tyd. Die verslag se mikpunt is om ’n oorsig te gee van die raamwerk van
“World Class Manufacturing” soos wat dit deur ArcelorMittal geinterpreteer word, asook om ’n
voorbeeld te gee van so ’n implementering.
Ontwerp/Metodologie/Aanslag:
Die aanslag wat geneem is met die verslag is om ‘n oorsig te gee van die raamwerk van “World
Class Manufacturing” soos wat dit geinterpreteer word deur ArcelorMittal asook om ‘n voorbeeld te
gee van die implementering daarvan.
Bevindings:
Produktiwiteits verbetering initiatiewe lewer regte waarde aan die maatskappye wat dit
implementeer, maar die waarde kan net volhou word as die beginsels agter die initiatiewe
ingeburger word in die maatskappy se strategie.
Praktiese Implikasies:
Die resultaat van die verslag is die ontwerp van ‘n Besigheids Bestuur Raamwerk wat die
volhoubaarheid van die implementering van “World Class Manufacturing” sal ondersteun.
Oorspronklikheid/Waarde:
Die waarde van die verslag le nie net in die opbou van die kennis wat beskikbaar is oor “World
Class Manufacturing” nie, maar ook in die ontwerp van ’n nuwe konsep for the onderhouding van
volhoubare waarde skepping met “World Class Manufacturing”.
|