Summary: | Thesis (MSc)--University of Stellenbosch, 2006. === ENGLISH ABSTRACT: Program slicing was originally described by Mark Weiser in 1984. He proposed this as
a technique to aid in debugging because he conjectured that this is what programmers
did naturally when debugging. Here program slicing is applied to an experimental
concurrent language called LF. Existing techniques are adapted to accommodate the
unique features of the language. === AFRIKAANSE OPSOMMING: Programdeling is oorspronklik deur Mark Weiser beskryf in 1984. Hy het dit voorgestel
as ’n tegniek om ontfouting te vergemaklik, want hy het geglo dat dit is wat programmeerders
van nature self doen. Programdeling word hier toegepas op ’n eksperimentele
gelyklopende taal genaamd LF. Bestaande tegnieke word gewysig om die taal se unieke
eienskappe in ag te neem.
|