Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria Mulder

Gyorgy Ligeti se klavieretudes word vandag beskou as van die belangrikste klavierwerke wat in die twintigste eeu geskryf is. By het vanaf 1985 tot 1994 drie boeke met klavieretudes gekomponeer. Ligeti (1988:3) noem dat "a new conception of rhythmic articulation" in die sentrum van hierdie...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Mulder, Catherina Maria
Language:other
Published: North-West University 2012
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/5009
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-5009
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-50092014-04-16T03:53:07ZMetrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria MulderMulder, Catherina MariaGyorgy Ligeti se klavieretudes word vandag beskou as van die belangrikste klavierwerke wat in die twintigste eeu geskryf is. By het vanaf 1985 tot 1994 drie boeke met klavieretudes gekomponeer. Ligeti (1988:3) noem dat "a new conception of rhythmic articulation" in die sentrum van hierdie komposisie Iê. Dit is ondermeer hierdie eienskappe van metrum en ritme wat die etudes so interessant maak om te analiseer, te beluister en uit te voer. In die bestaande analises onstaan egter verskeie probleme. Eerstens is meeste van die analises oor hierdie etudes baie vaag en oppervlakkig gedoen. Tweedens word aannames gemaak in van die analises wat dikwels nie gestaaf word nie. Derdens weerspreek van hierdie bondige analises mekaar en is dit moeilik om die analises met mekaar te vergelyk, aangesien navorsers vanuit verskillende oogpunte analiseer. Vierdens verwys die verskillende analitici nie eksplisiet na mekaar nie en dit lyk nie asof daar voortgebou word op vroeër analises nie. Die vyfde probleem handel meer spesifiek oor die bespreking van metrum en ritme in die etudes van Ligeti. Meeste van Ligeti se etudes is gekomponeer met metrum en ritme as basis en die etudes kan dus op geen manier geanaliseer word sonder om metrum en ritme in ag te neem nie. Hierdie aspekte kry egter nie genoeg aandag in bestaande analises nie. Die oplossing vir hierdie probleme is om 'n doelmatige raamwerk te verkry waarvolgens die analises vergelyk en geevalueer kan word. Aangesien die metrum en ritme van die komposisies s6 op die voorgrond is, sal dit sinvol wees om die raamwerk ook spesifiek daarvolgens op te stel. Hierdie raamwerk word opgestel uit die idees van Justin London, soos uiteengesit in sy boek Hearing in Time (2004). In hierdie skripsie word die huidige analises van die etudes bespreek en beoordeel volgens Justin London se idees. In kort analises van twee van Ligeti se klavieretudes word London se idees toegepas. Die raamwerk wat deur hierdie navorsing verkry is, sal moontlik in die toekoms gebruik kan word om metrum en ritme in Ligeti se klavieretudes en ander soortgelyke werke op 'n sistematiese wyse en met die perseptuele waarneming van die luisteraar in ag genome, te ontleed.Thesis (M.Mus.)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.North-West University2012-01-04T10:17:13Z2012-01-04T10:17:13Z2009Thesishttp://hdl.handle.net/10394/5009other
collection NDLTD
language other
sources NDLTD
description Gyorgy Ligeti se klavieretudes word vandag beskou as van die belangrikste klavierwerke wat in die twintigste eeu geskryf is. By het vanaf 1985 tot 1994 drie boeke met klavieretudes gekomponeer. Ligeti (1988:3) noem dat "a new conception of rhythmic articulation" in die sentrum van hierdie komposisie Iê. Dit is ondermeer hierdie eienskappe van metrum en ritme wat die etudes so interessant maak om te analiseer, te beluister en uit te voer. In die bestaande analises onstaan egter verskeie probleme. Eerstens is meeste van die analises oor hierdie etudes baie vaag en oppervlakkig gedoen. Tweedens word aannames gemaak in van die analises wat dikwels nie gestaaf word nie. Derdens weerspreek van hierdie bondige analises mekaar en is dit moeilik om die analises met mekaar te vergelyk, aangesien navorsers vanuit verskillende oogpunte analiseer. Vierdens verwys die verskillende analitici nie eksplisiet na mekaar nie en dit lyk nie asof daar voortgebou word op vroeër analises nie. Die vyfde probleem handel meer spesifiek oor die bespreking van metrum en ritme in die etudes van Ligeti. Meeste van Ligeti se etudes is gekomponeer met metrum en ritme as basis en die etudes kan dus op geen manier geanaliseer word sonder om metrum en ritme in ag te neem nie. Hierdie aspekte kry egter nie genoeg aandag in bestaande analises nie. Die oplossing vir hierdie probleme is om 'n doelmatige raamwerk te verkry waarvolgens die analises vergelyk en geevalueer kan word. Aangesien die metrum en ritme van die komposisies s6 op die voorgrond is, sal dit sinvol wees om die raamwerk ook spesifiek daarvolgens op te stel. Hierdie raamwerk word opgestel uit die idees van Justin London, soos uiteengesit in sy boek Hearing in Time (2004). In hierdie skripsie word die huidige analises van die etudes bespreek en beoordeel volgens Justin London se idees. In kort analises van twee van Ligeti se klavieretudes word London se idees toegepas. Die raamwerk wat deur hierdie navorsing verkry is, sal moontlik in die toekoms gebruik kan word om metrum en ritme in Ligeti se klavieretudes en ander soortgelyke werke op 'n sistematiese wyse en met die perseptuele waarneming van die luisteraar in ag genome, te ontleed. === Thesis (M.Mus.)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2010.
author Mulder, Catherina Maria
spellingShingle Mulder, Catherina Maria
Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria Mulder
author_facet Mulder, Catherina Maria
author_sort Mulder, Catherina Maria
title Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria Mulder
title_short Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria Mulder
title_full Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria Mulder
title_fullStr Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria Mulder
title_full_unstemmed Metrum en ritme in bestaande analises van György Ligeti se klavieretudes / Catherina Maria Mulder
title_sort metrum en ritme in bestaande analises van györgy ligeti se klavieretudes / catherina maria mulder
publisher North-West University
publishDate 2012
url http://hdl.handle.net/10394/5009
work_keys_str_mv AT muldercatherinamaria metrumenritmeinbestaandeanalisesvangyorgyligetiseklavieretudescatherinamariamulder
_version_ 1716663969535492096