A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. Fourie

Wetenskaplikes het onlangs getoon dat die besoedeling, veral die afkomstig van organiese en chemiese materiale, verantwoordelik is vir tot 40% van menslike sterftes wêreld wyd. Hierdie probleem is selfs meer kommerwekkend as gevolg van die en groei in produksie van elektroniese afval. Verskeie strui...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Fourie, Louis Johannes
Language:en
Published: North-West University 2011
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/4707
id ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-4707
record_format oai_dc
spelling ndltd-netd.ac.za-oai-union.ndltd.org-nwu-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-47072014-04-16T03:53:08ZA legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. FourieFourie, Louis JohannesWetenskaplikes het onlangs getoon dat die besoedeling, veral die afkomstig van organiese en chemiese materiale, verantwoordelik is vir tot 40% van menslike sterftes wêreld wyd. Hierdie probleem is selfs meer kommerwekkend as gevolg van die en groei in produksie van elektroniese afval. Verskeie struikelblokke vir die behoorlike herwinning van elektroniese afval bemoedig 'n meer koste effektiewe oplossing waarvolgens hierdie afval na armer, ontwikkelende lande uitgevoer word. Ontwikkelende lande so os byvoorbeeld die in Afrika, wat gekenmerk word deur armoede, goedkoop handearbeid en onvoldoende wetlike regulering, is vervolgens die perfekte stortingsgrond vir die ontwikkelde wêreld. Herwinning in ontwikkelende lande verander in ongereguleerde berging van waardevolle materiale, wat tot gevolg het dat handearbeiders gereeld blootgestel word aan ander lewensgevaarlike materiale afkomstig vanuit die samestelling van elektroniese afval. Alhoewel handel in elektroniese afval nog nie 'n bedreiging vir Suid–Afrika inhou nie, gaan ander Afrika lande soos Ghana en Nigeria gebuk onder die nadelige gevolge van oneffektiewe wetgewende beheer maatstawwe. Die oneffektiewe regulering van elektroniese afval, die invoer en die herwinning daarvan kan 'n grootskaalse toekomstige impak vir die omgewing inhou. Vervolgens verlang hierdie verhandeling 'n ondersoek na die mate waarin die internasionale, regionale en Suid–Afrikaanse regsraamwerk voorsiening maak vir die regulering van elektroniese afval.Thesis (LL.M. (Import and Export Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.North-West University2011-09-07T10:29:11Z2011-09-07T10:29:11Z2010Thesishttp://hdl.handle.net/10394/4707en
collection NDLTD
language en
sources NDLTD
description Wetenskaplikes het onlangs getoon dat die besoedeling, veral die afkomstig van organiese en chemiese materiale, verantwoordelik is vir tot 40% van menslike sterftes wêreld wyd. Hierdie probleem is selfs meer kommerwekkend as gevolg van die en groei in produksie van elektroniese afval. Verskeie struikelblokke vir die behoorlike herwinning van elektroniese afval bemoedig 'n meer koste effektiewe oplossing waarvolgens hierdie afval na armer, ontwikkelende lande uitgevoer word. Ontwikkelende lande so os byvoorbeeld die in Afrika, wat gekenmerk word deur armoede, goedkoop handearbeid en onvoldoende wetlike regulering, is vervolgens die perfekte stortingsgrond vir die ontwikkelde wêreld. Herwinning in ontwikkelende lande verander in ongereguleerde berging van waardevolle materiale, wat tot gevolg het dat handearbeiders gereeld blootgestel word aan ander lewensgevaarlike materiale afkomstig vanuit die samestelling van elektroniese afval. Alhoewel handel in elektroniese afval nog nie 'n bedreiging vir Suid–Afrika inhou nie, gaan ander Afrika lande soos Ghana en Nigeria gebuk onder die nadelige gevolge van oneffektiewe wetgewende beheer maatstawwe. Die oneffektiewe regulering van elektroniese afval, die invoer en die herwinning daarvan kan 'n grootskaalse toekomstige impak vir die omgewing inhou. Vervolgens verlang hierdie verhandeling 'n ondersoek na die mate waarin die internasionale, regionale en Suid–Afrikaanse regsraamwerk voorsiening maak vir die regulering van elektroniese afval. === Thesis (LL.M. (Import and Export Law))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
author Fourie, Louis Johannes
spellingShingle Fourie, Louis Johannes
A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. Fourie
author_facet Fourie, Louis Johannes
author_sort Fourie, Louis Johannes
title A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. Fourie
title_short A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. Fourie
title_full A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. Fourie
title_fullStr A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. Fourie
title_full_unstemmed A legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and South African perspectives / submitted by L.J. Fourie
title_sort legal framework for the regulation of e–waste : international, regional and south african perspectives / submitted by l.j. fourie
publisher North-West University
publishDate 2011
url http://hdl.handle.net/10394/4707
work_keys_str_mv AT fourielouisjohannes alegalframeworkfortheregulationofewasteinternationalregionalandsouthafricanperspectivessubmittedbyljfourie
AT fourielouisjohannes legalframeworkfortheregulationofewasteinternationalregionalandsouthafricanperspectivessubmittedbyljfourie
_version_ 1716663896419336192