'n Model vir die ontwikkeling van die selfgereguleerde leervaardighede van afstandsleerders / B.W. Geduld
Die doel met hierdie navorsing was om ‘n analise van die selfgereguleerde leervaardighede van leerders in die BEd Honneurs Oopafstandsleerprogram te doen en ‘n onderrigmodel daar te stel om genoemde vaardighede te verbeter. Om hierdie doel te bereik is ‘n literatuurstudie onderneem ten einde a) leer...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
North-West University
2011
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/4709 |