Wysiging van ontslagsanksies deur die KVBA / deur A. Vergeer
Die Wet op Arbeidsverhoudinge het ten doel om die grondwetlike reg van billike arbeidspraktyke 'n werklikheid te maak. In hierdie veld is daar 'n aantal tribunale gestig om die billikheid van aksies vas te stel. Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie is gestig na aanlei...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
North-West University
2011
|
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/4022 |