Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. Ferreira

Hierdie studie handel oor seksuele frustrasie binne die konteks van die huwelik, en dit gesien vanuit 'n prakties-teologiese vertrekpunt. Vanaf die Bybelse tyd word die seksuele daad verkeerd verstaan. Die sekulere mens beskuldig godsdiens as die oorsaak van seksuele frustrasie wat die mens in...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Ferreira, Antonio William Johannes
Published: North-West University 2010
Subjects:
Sex
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/3706
id ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-3706
record_format oai_dc
spelling ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-37062014-04-16T03:55:58ZSeksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. FerreiraFerreira, Antonio William JohannesFrustrationSexSexualityMarriagePastoralHierdie studie handel oor seksuele frustrasie binne die konteks van die huwelik, en dit gesien vanuit 'n prakties-teologiese vertrekpunt. Vanaf die Bybelse tyd word die seksuele daad verkeerd verstaan. Die sekulere mens beskuldig godsdiens as die oorsaak van seksuele frustrasie wat die mens in vandag se lewe beleef. Eeue-lange misverstande oor God se siening oor die seksuele, het veroorsaak dat seks as sonde en as iets vuil beskou word. As gevolg hiervan het die sekulere mens genoeg gehad daarvan om voorgeskryf te word dat die seksuele net vir die huwelik is. Al die grondbeginsels wat God neergele het vir die gebruik van die seksuele, word saam met die Bybel by die agterdeur uitgevee. Daarteenoor is die seksuele een van die wonderlikste dinge wat God geskep het. God het seks so wonderlik gemaak, dat Hy selfs een hele boek in die Bybel daaraan afgestaan het. Binne die raamwerk van die huwelik, behels die huweliksdaad een van die mees ongelooflikste ervarings en genot wat die mens kan smaak, wat nie vuil is nie en nog minder sonde is. God het dan immers in die begin gese dat alles wat Hy gemaak het "baie goed" is. Hierby ingesluit is die seksuele. Die doel van hierdie studie was om deur middel van Zerfass se model die basis-en metateoretiese perspektiewe vir seksuele frustrasie te ondersoek en 'n praktykteorie vir teologiese berading te ontwikkel. Die navorsing het aangedui dat seksuele frustrasie selfs in die Bybelse tyd nie iets ongewoons was nie, en binne die konteks van God se raamwerk behoort daar nie seksuele frustrasie in die huwelik te wees nie. Die gevolgtrekking van hierdie navorsing is dat mense wat gebuk gaan onder seksuele frustrasie in die huwelik, gehelp kan word om van hierdie frustrasie ontslae te raak en dan 'n voile lewe in Christus, sowel as in hulle huwelik, te kan leef.Thesis (M.A. (Pastoral))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2009.North-West University2010-08-30T06:25:01Z2010-08-30T06:25:01Z2008Thesishttp://hdl.handle.net/10394/3706
collection NDLTD
sources NDLTD
topic Frustration
Sex
Sexuality
Marriage
Pastoral
spellingShingle Frustration
Sex
Sexuality
Marriage
Pastoral
Ferreira, Antonio William Johannes
Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. Ferreira
description Hierdie studie handel oor seksuele frustrasie binne die konteks van die huwelik, en dit gesien vanuit 'n prakties-teologiese vertrekpunt. Vanaf die Bybelse tyd word die seksuele daad verkeerd verstaan. Die sekulere mens beskuldig godsdiens as die oorsaak van seksuele frustrasie wat die mens in vandag se lewe beleef. Eeue-lange misverstande oor God se siening oor die seksuele, het veroorsaak dat seks as sonde en as iets vuil beskou word. As gevolg hiervan het die sekulere mens genoeg gehad daarvan om voorgeskryf te word dat die seksuele net vir die huwelik is. Al die grondbeginsels wat God neergele het vir die gebruik van die seksuele, word saam met die Bybel by die agterdeur uitgevee. Daarteenoor is die seksuele een van die wonderlikste dinge wat God geskep het. God het seks so wonderlik gemaak, dat Hy selfs een hele boek in die Bybel daaraan afgestaan het. Binne die raamwerk van die huwelik, behels die huweliksdaad een van die mees ongelooflikste ervarings en genot wat die mens kan smaak, wat nie vuil is nie en nog minder sonde is. God het dan immers in die begin gese dat alles wat Hy gemaak het "baie goed" is. Hierby ingesluit is die seksuele. Die doel van hierdie studie was om deur middel van Zerfass se model die basis-en metateoretiese perspektiewe vir seksuele frustrasie te ondersoek en 'n praktykteorie vir teologiese berading te ontwikkel. Die navorsing het aangedui dat seksuele frustrasie selfs in die Bybelse tyd nie iets ongewoons was nie, en binne die konteks van God se raamwerk behoort daar nie seksuele frustrasie in die huwelik te wees nie. Die gevolgtrekking van hierdie navorsing is dat mense wat gebuk gaan onder seksuele frustrasie in die huwelik, gehelp kan word om van hierdie frustrasie ontslae te raak en dan 'n voile lewe in Christus, sowel as in hulle huwelik, te kan leef. === Thesis (M.A. (Pastoral))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2009.
author Ferreira, Antonio William Johannes
author_facet Ferreira, Antonio William Johannes
author_sort Ferreira, Antonio William Johannes
title Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. Ferreira
title_short Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. Ferreira
title_full Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. Ferreira
title_fullStr Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. Ferreira
title_full_unstemmed Seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur A.W.J. Ferreira
title_sort seksuele frustrasie in die huwelik : 'n pastorale studie / deur a.w.j. ferreira
publisher North-West University
publishDate 2010
url http://hdl.handle.net/10394/3706
work_keys_str_mv AT ferreiraantoniowilliamjohannes seksuelefrustrasieindiehuweliknpastoralestudiedeurawjferreira
_version_ 1716664920881233920