Van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida Visser

Skanskopeiland is een van die besproeiingsnedersettings wat in die vroeë twintigste eeu langs die Benede-­‐Oranjerivier (vandag bekend as die Gariep) gevestig is met die doel om blanke armoede te help verlig. Na afloop van die Carnegiekommissie se ondersoek na blanke armoede en die daaropvolgende Vo...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Visser, Catharina Gertruida
Language:other
Published: 2016
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15798
id ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-15798
record_format oai_dc
spelling ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-157982016-03-16T04:01:28ZVan armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida VisserVisser, Catharina GertruidaArmblankevraagstukCarnegiekommissieVolkskongres 1934ArmoedeverligtingSelfwerksaamheidBenede-­‐Oranjerivier (die Gariep)BesproeiingsnedersettingSpoelwerkLandbou-­‐ontwikkelingMentorskapVolhoubare opheffingSkanskopeilandbesproeiingskemaSkanskopeiland is een van die besproeiingsnedersettings wat in die vroeë twintigste eeu langs die Benede-­‐Oranjerivier (vandag bekend as die Gariep) gevestig is met die doel om blanke armoede te help verlig. Na afloop van die Carnegiekommissie se ondersoek na blanke armoede en die daaropvolgende Volkskongres in Kimberley (1934) was dit in die 1930’s beide die staat en die kerk se benadering om arm gemeenskappe te ondersteun om deur selfwerksaamheid vir hulle en hulle nageslag ʼn selfstandige bestaan te verseker. Terselfdertyd kon hulle deur landbouproduksie ʼn bydrae tot die landsekonomie en die ontwikkeling van die streek maak. Hoewel hulle na die toekenning van grond feitlik geen verdere staatshulp ontvang het nie en oor beperkte hulpbronne beskik het, is die meeste van die eerste nedersetters op Skanskopeiland suksesvol gevestig. Aangedryf deur die wil om vir hulleself te sorg en vir hulle gesinne ʼn beter bestaan moontlik te maak, was hulle bereid om fisies hard te werk. Met behulp van mentorskap, wat deur die staat voorsien is, het hulle met selfwerksame optrede binne tien jaar ʼn woesteny omskep in ʼn suksesvolle landbounedersetting. Hulle het die eenvoudige tegnieke en tegnologie wat beskikbaar was, aangewend om die natuur te “tem” en die vrugbare grond voor te berei vir landbouproduksie. Hierdie studie skets die historiese agtergrond waarbinne die nedersetting op Skanskopeiland gevestig is, beskryf die moeisame prosesse waardeur die nedersetters die eiland vir landbouproduksie gereed gemaak het en beoordeel hulle pogings om hulleself en hulle nageslag uit armoede op te hef. ʼn Empiriese studie, wat as deel van die navorsing onderneem is, het die impak van die opheffing op die nasate van die pioniernedersetters bepaal en die bevinding daarvan word in die studie gerapporteer.MA (History), North-West University, Potchefstroom Campus, 20152016-01-11T07:56:30Z2016-01-11T07:56:30Z2015Thesishttp://hdl.handle.net/10394/15798other
collection NDLTD
language other
sources NDLTD
topic Armblankevraagstuk
Carnegiekommissie
Volkskongres 1934
Armoedeverligting
Selfwerksaamheid
Benede-­‐Oranjerivier (die Gariep)
Besproeiingsnedersetting
Spoelwerk
Landbou-­‐ontwikkeling
Mentorskap
Volhoubare opheffing
Skanskopeilandbesproeiingskema
spellingShingle Armblankevraagstuk
Carnegiekommissie
Volkskongres 1934
Armoedeverligting
Selfwerksaamheid
Benede-­‐Oranjerivier (die Gariep)
Besproeiingsnedersetting
Spoelwerk
Landbou-­‐ontwikkeling
Mentorskap
Volhoubare opheffing
Skanskopeilandbesproeiingskema
Visser, Catharina Gertruida
Van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida Visser
description Skanskopeiland is een van die besproeiingsnedersettings wat in die vroeë twintigste eeu langs die Benede-­‐Oranjerivier (vandag bekend as die Gariep) gevestig is met die doel om blanke armoede te help verlig. Na afloop van die Carnegiekommissie se ondersoek na blanke armoede en die daaropvolgende Volkskongres in Kimberley (1934) was dit in die 1930’s beide die staat en die kerk se benadering om arm gemeenskappe te ondersteun om deur selfwerksaamheid vir hulle en hulle nageslag ʼn selfstandige bestaan te verseker. Terselfdertyd kon hulle deur landbouproduksie ʼn bydrae tot die landsekonomie en die ontwikkeling van die streek maak. Hoewel hulle na die toekenning van grond feitlik geen verdere staatshulp ontvang het nie en oor beperkte hulpbronne beskik het, is die meeste van die eerste nedersetters op Skanskopeiland suksesvol gevestig. Aangedryf deur die wil om vir hulleself te sorg en vir hulle gesinne ʼn beter bestaan moontlik te maak, was hulle bereid om fisies hard te werk. Met behulp van mentorskap, wat deur die staat voorsien is, het hulle met selfwerksame optrede binne tien jaar ʼn woesteny omskep in ʼn suksesvolle landbounedersetting. Hulle het die eenvoudige tegnieke en tegnologie wat beskikbaar was, aangewend om die natuur te “tem” en die vrugbare grond voor te berei vir landbouproduksie. Hierdie studie skets die historiese agtergrond waarbinne die nedersetting op Skanskopeiland gevestig is, beskryf die moeisame prosesse waardeur die nedersetters die eiland vir landbouproduksie gereed gemaak het en beoordeel hulle pogings om hulleself en hulle nageslag uit armoede op te hef. ʼn Empiriese studie, wat as deel van die navorsing onderneem is, het die impak van die opheffing op die nasate van die pioniernedersetters bepaal en die bevinding daarvan word in die studie gerapporteer. === MA (History), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
author Visser, Catharina Gertruida
author_facet Visser, Catharina Gertruida
author_sort Visser, Catharina Gertruida
title Van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida Visser
title_short Van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida Visser
title_full Van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida Visser
title_fullStr Van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida Visser
title_full_unstemmed Van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die Skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / Catharina Gertruida Visser
title_sort van armoedeverligtingsprojek tot volhoubare landbougemeenskap : die vestiging en ontwikkeling van die skanskopeiland-besproeiingsnedersetting / catharina gertruida visser
publishDate 2016
url http://hdl.handle.net/10394/15798
work_keys_str_mv AT vissercatharinagertruida vanarmoedeverligtingsprojektotvolhoubarelandbougemeenskapdievestigingenontwikkelingvandieskanskopeilandbesproeiingsnedersettingcatharinagertruidavisser
_version_ 1718205636551901184