Die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der Walt

In hierdie verhandeling ondersoek ek die wyse waarop die installasiewerke van Rosemarie Marriott se uitstalling relaas... (2010-2011), soos uitgestal in die hoofgalery op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, deur aanskouers as 'n narratief gelees en geïnterpreteer kan word. In...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Van der Walt, Dineke
Language:other
Published: 2016
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15671
id ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-15671
record_format oai_dc
spelling ndltd-NWUBOLOKA1-oai-dspace.nwu.ac.za-10394-156712016-03-16T04:01:25ZDie ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der WaltVan der Walt, DinekeRosemarie MarriottBakhtinSprokiesVisuele narratologieKarnavaleskeDialogismeChronotoopPolifonieTaksidermieRelaas…In hierdie verhandeling ondersoek ek die wyse waarop die installasiewerke van Rosemarie Marriott se uitstalling relaas... (2010-2011), soos uitgestal in die hoofgalery op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, deur aanskouers as 'n narratief gelees en geïnterpreteer kan word. In my lees en interpretasie van Marriott se werke sluit ek aan by Bal se argument dat kunswerke as tekste gelees kan word wanneer die kunswerke as narratiewe beskou word. Die teoretiese grondslag vir so 'n ondersoek is geleë in Bakhtin se argumente met betrekking tot die interaksie tussen die outeur, protagonis en die leser ten einde vas te stel hoe Marriott se uitstalling [relaas...] op ʼn Bakhtiniaanse wyse alle lesers in 'n polifoniese dialoog probeer betrek. Binne die bestek van die studie vorm Bakhtin se teoretisering van die karnavaleske die utopiese tydruimtelike konteks waarin die gelykstelling van perspektiewe kan plaasvind. Daarmee saam verduidelik die Bakhtiniaanse begrip van dialogisme [onder andere] dat narratiewe uit dialoë tussen medegeregtigde gespreksgenote opgebou moet word. Dialogisme word voorts benut as die beskrywende konstruk en die ideale ontwerp waarvolgens die outeur die narratief moet organiseer. Ek voer aan dat Marriott in haar ontwerp van relaas... op ʼn soortgelyke wyse as die Bakhtiniaanse karnaval, die wêreld omgekeer voorstel deur die groteske sameflansing van onsamehangende konsepte en materiaal soos sprokies, kinderspeelgoed en taksidermie. Soos ʼn sprokieschronotoop het relaas... antropomorfiese dierekarakters wat interaktief aan die narratief deelneem, klere aantrek, en selfs kan “praat”. Ten slotte argumenteer ek dat Marriott van ʼn komplekse maskerspel gebruik maak waarin sy, soos in die Bakhtiniaanse maskerade, groteske maskers oplê, sodat lesers as deelnemende karakters en as gevolg van Marriott se ontwerp, diepliggende betekenis in sprokies kan ontmasker.MA (History of Art), North-West University, Potchefstroom Campus, 20152016-01-04T07:53:54Z2016-01-04T07:53:54Z2014Thesishttp://hdl.handle.net/10394/15671other
collection NDLTD
language other
sources NDLTD
topic Rosemarie Marriott
Bakhtin
Sprokies
Visuele narratologie
Karnavaleske
Dialogisme
Chronotoop
Polifonie
Taksidermie
Relaas…
spellingShingle Rosemarie Marriott
Bakhtin
Sprokies
Visuele narratologie
Karnavaleske
Dialogisme
Chronotoop
Polifonie
Taksidermie
Relaas…
Van der Walt, Dineke
Die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der Walt
description In hierdie verhandeling ondersoek ek die wyse waarop die installasiewerke van Rosemarie Marriott se uitstalling relaas... (2010-2011), soos uitgestal in die hoofgalery op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit, deur aanskouers as 'n narratief gelees en geïnterpreteer kan word. In my lees en interpretasie van Marriott se werke sluit ek aan by Bal se argument dat kunswerke as tekste gelees kan word wanneer die kunswerke as narratiewe beskou word. Die teoretiese grondslag vir so 'n ondersoek is geleë in Bakhtin se argumente met betrekking tot die interaksie tussen die outeur, protagonis en die leser ten einde vas te stel hoe Marriott se uitstalling [relaas...] op ʼn Bakhtiniaanse wyse alle lesers in 'n polifoniese dialoog probeer betrek. Binne die bestek van die studie vorm Bakhtin se teoretisering van die karnavaleske die utopiese tydruimtelike konteks waarin die gelykstelling van perspektiewe kan plaasvind. Daarmee saam verduidelik die Bakhtiniaanse begrip van dialogisme [onder andere] dat narratiewe uit dialoë tussen medegeregtigde gespreksgenote opgebou moet word. Dialogisme word voorts benut as die beskrywende konstruk en die ideale ontwerp waarvolgens die outeur die narratief moet organiseer. Ek voer aan dat Marriott in haar ontwerp van relaas... op ʼn soortgelyke wyse as die Bakhtiniaanse karnaval, die wêreld omgekeer voorstel deur die groteske sameflansing van onsamehangende konsepte en materiaal soos sprokies, kinderspeelgoed en taksidermie. Soos ʼn sprokieschronotoop het relaas... antropomorfiese dierekarakters wat interaktief aan die narratief deelneem, klere aantrek, en selfs kan “praat”. Ten slotte argumenteer ek dat Marriott van ʼn komplekse maskerspel gebruik maak waarin sy, soos in die Bakhtiniaanse maskerade, groteske maskers oplê, sodat lesers as deelnemende karakters en as gevolg van Marriott se ontwerp, diepliggende betekenis in sprokies kan ontmasker. === MA (History of Art), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
author Van der Walt, Dineke
author_facet Van der Walt, Dineke
author_sort Van der Walt, Dineke
title Die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der Walt
title_short Die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der Walt
title_full Die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der Walt
title_fullStr Die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der Walt
title_full_unstemmed Die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in Rosemarie Marriott se relaas… / Dineke van der Walt
title_sort die ontmaskering van diepliggende stemme in sprokies : 'n polifoniese dialoog in rosemarie marriott se relaas… / dineke van der walt
publishDate 2016
url http://hdl.handle.net/10394/15671
work_keys_str_mv AT vanderwaltdineke dieontmaskeringvandiepliggendestemmeinsprokiesnpolifoniesedialooginrosemariemarriottserelaasdinekevanderwalt
_version_ 1718205616874323968