Mynbou versus voedselsekerheid : 'n konflik van regte in die Kalahari-distrik / Lynné Loubser

Mynbou is belangrik vir die ekonomie van ʼn land en word daarom aangemoedig. Mynbou is in wese onvolhoubaar vanuit ʼn omgewingsbewaring perspektief. Artikel 24 van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996 bepaal dat die staat die omgewing moet beskerm vir huidige en toekomstige geslagte, m...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Loubser, Lynné
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/15370