'n Tegniese en musikale benadering tot toonleer- en arpeggio-spel / Pierre-Jacques Joubert
Die meerderheid tegniese handboeke skenk baie aandag aan toonlere en arpeggio's. Dit beklemtoon die belangrikheid van die onderwerp. Martin (1993:12, 13) gee 'n goeie verklaring hiervoor: "There is nothing more basic to the piano technique than scales. They provide better preparation...
Main Author: | |
---|---|
Published: |
2015
|
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/13902 |