Luther in sy: Die Sieben Busspsalmen mit Deutscher Auslegung, Mei 1517

Ons het ons by die keuse van ’n onderwerp uit die tyd van die sestiende eeuse reformasie, deur ’n besondere oorweging laat lei. As gelowiges wat meer georiënteer is op die Calvinistiese rigting van die reformasie loop ons gevaar om die bydrae van ’n Luther onder te waardeer. Dit kan selfs ’n uitwerk...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: G. C. P. van der Vyver
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1974-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1020

Similar Items