<i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokies

Hierdie artikel bied ’n vergelykende lees van twee volksverhale wat ook as kinderverhale getipeer kan word (een vanuit Venda-folklore en die ander ’n populêre Europese narratief) met die oog daarop om spesifieke ooreenkomste uit te lig – soos die eet van mensvleis, goedgelowige mense wat deur ‘n mas...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Dineke van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2012-11-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/22
id doaj-fc0a35acac094064b73fdaaf273a2fe8
record_format Article
spelling doaj-fc0a35acac094064b73fdaaf273a2fe82020-11-24T20:45:26ZafrAOSISLiterator0258-22792219-82372012-11-01331e1e810.4102/lit.v33i1.22345<i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokiesDineke van der WaltHierdie artikel bied ’n vergelykende lees van twee volksverhale wat ook as kinderverhale getipeer kan word (een vanuit Venda-folklore en die ander ’n populêre Europese narratief) met die oog daarop om spesifieke ooreenkomste uit te lig – soos die eet van mensvleis, goedgelowige mense wat deur ‘n maskerspel om die bos gelei word en ander ‘onetiese’ en ‘immorele’ aktiwiteite. In Die hebsugtige seekoei boots die monster byvoorbeeld die stem van die jong seun na om sy suster te flous en toegang tot hulle hut te verkry, terwyl die wolf in Rooikappie op sy beurt die ouma flous om die huis te kan betree sodat hy later ook vir Rooikappie kan mislei. In albei stories word die jong meisies (asook Rooikappie se ouma) deur ’n seekoei óf ’n wolf opgeëet. Soos gewoonlik in sprokies, word die slagoffers gered of ontsnap en die verhale het ’n gelukkige einde. Alhoewel dit absurd mag voorkom dat kinderverhale elemente van die groteske bevat, argumenteer ek dat dit inderdaad ’n bruikbare doel dien. Hierdie verhale betrek kinders nie net op ’n emosionele vlak nie (as gevolg van die skokwaarde van die groteske); die groteske dien ook as objek van fassinasie. Sodoende word die waarskuwingsboodskap in die verhale beter oorgedra en onthou deur die kinders.https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/22
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Dineke van der Walt
spellingShingle Dineke van der Walt
<i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokies
Literator
author_facet Dineke van der Walt
author_sort Dineke van der Walt
title <i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokies
title_short <i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokies
title_full <i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokies
title_fullStr <i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokies
title_full_unstemmed <i>Die hebsugtige seekoei</i> en <i>Rooikappie</i>: Die groteske in sprokies
title_sort <i>die hebsugtige seekoei</i> en <i>rooikappie</i>: die groteske in sprokies
publisher AOSIS
series Literator
issn 0258-2279
2219-8237
publishDate 2012-11-01
description Hierdie artikel bied ’n vergelykende lees van twee volksverhale wat ook as kinderverhale getipeer kan word (een vanuit Venda-folklore en die ander ’n populêre Europese narratief) met die oog daarop om spesifieke ooreenkomste uit te lig – soos die eet van mensvleis, goedgelowige mense wat deur ‘n maskerspel om die bos gelei word en ander ‘onetiese’ en ‘immorele’ aktiwiteite. In Die hebsugtige seekoei boots die monster byvoorbeeld die stem van die jong seun na om sy suster te flous en toegang tot hulle hut te verkry, terwyl die wolf in Rooikappie op sy beurt die ouma flous om die huis te kan betree sodat hy later ook vir Rooikappie kan mislei. In albei stories word die jong meisies (asook Rooikappie se ouma) deur ’n seekoei óf ’n wolf opgeëet. Soos gewoonlik in sprokies, word die slagoffers gered of ontsnap en die verhale het ’n gelukkige einde. Alhoewel dit absurd mag voorkom dat kinderverhale elemente van die groteske bevat, argumenteer ek dat dit inderdaad ’n bruikbare doel dien. Hierdie verhale betrek kinders nie net op ’n emosionele vlak nie (as gevolg van die skokwaarde van die groteske); die groteske dien ook as objek van fassinasie. Sodoende word die waarskuwingsboodskap in die verhale beter oorgedra en onthou deur die kinders.
url https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/22
work_keys_str_mv AT dinekevanderwalt idiehebsugtigeseekoeiienirooikappieidiegroteskeinsprokies
_version_ 1716814808302485504