Prof. J.C. van Rooy: Volksman en kultuurleier.
Prof. J. C. van Rooy, voorsitter van die Uitvoerende Komitee van die F.A.K. vanaf 1 Oktober 1941 tot 1 Oktober 1951, het as volksman en kultuurleierdie Calvinisties-christelike grondslag en inhoud van die Afrikaanse kultuurstrewe steeds duidelik vertolk, omlyn, doelgerigte leiding daaraan gegee en d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1954-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1889 |
Summary: | Prof. J. C. van Rooy, voorsitter van die Uitvoerende Komitee van die F.A.K. vanaf 1 Oktober 1941 tot 1 Oktober 1951, het as volksman en kultuurleierdie Calvinisties-christelike grondslag en inhoud van die Afrikaanse kultuurstrewe steeds duidelik vertolk, omlyn, doelgerigte leiding daaraan gegee en daarvoor geesdrif verwek. Daarby het hy hom veral beywer vir die eenheid van sy volk as voorwaarde vir die volbrenging van sy God gestelde roeping. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |