Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers

<p>Die doel van die ondersoek is om te bepaal watter bydrae sprekers of voormalige sprekers van Khoi wat Afrikaans as taal aangeneem het tot die ontwikkeling of gebruik van modale partikels in Afrikaans gelewer het. Bronne wat vir hierdie doel ondersoek is, sluit in aangehaalde uitsprake van K...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jac Conradie
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2015-02-01
Series:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
Online Access:http://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/651
id doaj-f835161e7f874b039577b79a49c52e4c
record_format Article
spelling doaj-f835161e7f874b039577b79a49c52e4c2020-11-25T03:52:05ZafrStellenbosch UniversityStellenbosch Papers in Linguistics Plus1726-541X2224-33802015-02-01470355710.5842/47-0-651593Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige KhoisprekersJac Conradie0University of Johannesburg<p>Die doel van die ondersoek is om te bepaal watter bydrae sprekers of voormalige sprekers van Khoi wat Afrikaans as taal aangeneem het tot die ontwikkeling of gebruik van modale partikels in Afrikaans gelewer het. Bronne wat vir hierdie doel ondersoek is, sluit in aangehaalde uitsprake van Khoi-Khoin uit die laat 17de en vroeg-18de eeu, twee briewe van Khoi-Khoin, ’n onderhoud met ’n Khoi-Khoi soos vryelik weergegee deur C.E. Boniface, koerantbriewe deur persone wat hulle as Khoi-Khoin voorgedoen het, ’n kort drama, die novelle <em>Benigna van Groenekloof of Mamre </em>en ander geskrifte met ’n Genadendal-agtergrond, ’n uittreksel uit die dagboek van Hendrik Witbooi, transkripsies van onderhoude wat in die 1980s met Griekwas gevoer is en enkele onderhoude wat in Namakwaland gevoer is. As kontrolekorpus is transkripsies van spontane gesprekke gebruik wat ook in die 1980s in Johannesburg opgeneem is en die standaardtaal verteenwoordig, asook Adam Small se drama <em>Kanna hy ko’ hystoe </em>om die variëteit Kaapse Afrikaans te verteenwoordig.</p>http://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/651
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Jac Conradie
spellingShingle Jac Conradie
Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers
Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
author_facet Jac Conradie
author_sort Jac Conradie
title Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers
title_short Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers
title_full Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers
title_fullStr Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers
title_full_unstemmed Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers
title_sort die gebruik van afrikaanse modale partikels deur voormalige khoisprekers
publisher Stellenbosch University
series Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
issn 1726-541X
2224-3380
publishDate 2015-02-01
description <p>Die doel van die ondersoek is om te bepaal watter bydrae sprekers of voormalige sprekers van Khoi wat Afrikaans as taal aangeneem het tot die ontwikkeling of gebruik van modale partikels in Afrikaans gelewer het. Bronne wat vir hierdie doel ondersoek is, sluit in aangehaalde uitsprake van Khoi-Khoin uit die laat 17de en vroeg-18de eeu, twee briewe van Khoi-Khoin, ’n onderhoud met ’n Khoi-Khoi soos vryelik weergegee deur C.E. Boniface, koerantbriewe deur persone wat hulle as Khoi-Khoin voorgedoen het, ’n kort drama, die novelle <em>Benigna van Groenekloof of Mamre </em>en ander geskrifte met ’n Genadendal-agtergrond, ’n uittreksel uit die dagboek van Hendrik Witbooi, transkripsies van onderhoude wat in die 1980s met Griekwas gevoer is en enkele onderhoude wat in Namakwaland gevoer is. As kontrolekorpus is transkripsies van spontane gesprekke gebruik wat ook in die 1980s in Johannesburg opgeneem is en die standaardtaal verteenwoordig, asook Adam Small se drama <em>Kanna hy ko’ hystoe </em>om die variëteit Kaapse Afrikaans te verteenwoordig.</p>
url http://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/651
work_keys_str_mv AT jacconradie diegebruikvanafrikaansemodalepartikelsdeurvoormaligekhoisprekers
_version_ 1724484361604038656