’n Universele programmeerbare kwantumrekenaar?

In hierdie bydrae word die vernaamste resultate oor sogenaamde universele kwantumberekeningtoegelig. Daar word ’n oorsig gegee oor die model wat gebaseer is op die kwantummeganieseTuring-masjien (KTM) van Deutsch. Ons lig die konsep van berekeningsuniversaliteit toe vir proba-bilistiese rekentoe...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: P. H. Potgieter, J. Heidema, E. G. Jones
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2008-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/91