Kerkverband tot oor die nasionale grense
Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwor...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1965-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1347 |
id |
doaj-f41e0cc07c1044dbbb38cb0edff35382 |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-f41e0cc07c1044dbbb38cb0edff353822020-11-25T01:50:24ZafrScriber Editorial SystemsKoers : Bulletin for Christian Scholarship0023-270X2304-85571965-03-0133110.4102/koers.v33i1.1347Kerkverband tot oor die nasionale grenseH. du PlessisDie vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwording van die betrokke nie-blanke lande selfstandig geword, hoewel die destyds gangbare beskouing van die Protestantse sending was dat hulle eintlik nog nie daarvoor ryp was nie. Sedertdien is byna algemeen tot die Skrifbeskouing terug- gekeer dat ’n gemeente van Christus selfstandig is sodra dit gestig is, maar die verhoudingsvraagstuk is tot dusver nog nie opgelos nie. Die ,,ou” en ,,jong” kerke is in die reël onaf- hanklik van mekaar en sonder kerklike verband met m ekaar. Ons wil by die lig van die Skrif probeer nagaan of ’n mens wel van m ekaar as onafhanklike kerke kan spreek en hoe die verband moet wees.https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1347 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
H. du Plessis |
spellingShingle |
H. du Plessis Kerkverband tot oor die nasionale grense Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
author_facet |
H. du Plessis |
author_sort |
H. du Plessis |
title |
Kerkverband tot oor die nasionale grense |
title_short |
Kerkverband tot oor die nasionale grense |
title_full |
Kerkverband tot oor die nasionale grense |
title_fullStr |
Kerkverband tot oor die nasionale grense |
title_full_unstemmed |
Kerkverband tot oor die nasionale grense |
title_sort |
kerkverband tot oor die nasionale grense |
publisher |
Scriber Editorial Systems |
series |
Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
issn |
0023-270X 2304-8557 |
publishDate |
1965-03-01 |
description |
Die vraag oor die verhouding tussen die sg. ou en jong kerke het veral sedert 1945 baie aktueel in die Protestantse Sending geword, want terwyl sedert ongeveer 1850 as sending- doel gestel is die ontwikkeling van selfstandige kerke, het baie van hierdie jong kerke veral vanweë die onafhanklikwording van die betrokke nie-blanke lande selfstandig geword, hoewel die destyds gangbare beskouing van die Protestantse sending was dat hulle eintlik nog nie daarvoor ryp was nie. Sedertdien is byna algemeen tot die Skrifbeskouing terug- gekeer dat ’n gemeente van Christus selfstandig is sodra dit gestig is, maar die verhoudingsvraagstuk is tot dusver nog nie opgelos nie. Die ,,ou” en ,,jong” kerke is in die reël onaf- hanklik van mekaar en sonder kerklike verband met m ekaar. Ons wil by die lig van die Skrif probeer nagaan of ’n mens wel van m ekaar as onafhanklike kerke kan spreek en hoe die verband moet wees. |
url |
https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1347 |
work_keys_str_mv |
AT hduplessis kerkverbandtotoordienasionalegrense |
_version_ |
1725002123268063232 |